02.05.2013 Views

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate

Groep Maatskappy

2012 2011 2012 2011

R R R R

50. Verkryging van addisionele belang in CMW Operations (Edms) Bpk (vervolg)

In terme van die bepalings van IFRS 3 moes die oorspronklike belang hermeet word teen billike waarde. Die billike waarde

op verkrygingsdatum van OVK se oorspronklike belang in CMW onmiddelik voor die verkryging van die addisionele belang,

het R18 853 151 beloop. As gevolg van die hermeting, is 'n wins met hermeting van R5 186 520 in die Staat van

omvattende inkomste erken, in die lynitem Ander Inkomste (Sien ook aantekening 27).

Die volgende omset en wins/(verlies) van CMW, sedert verkryging van beheer, is ingesluit in die gekonsolideerde Staat van

omvattende inkomste:

Omset - 26,378,088 - -

Wins / (Verlies) - 3,306,769 - -

Indien die besigheidsamevoeging plaasgevind het aan die begin van die huidige verslagdoening periode, sou die

gekonsolideerde omset en wins/ (verlies) soos volg gelyk het:

Omset - 2,421,290,904 - -

Wins / (Verlies) - 93,546,998 - -

60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!