02.05.2013 Views

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate

Groep Maatskappy

2012 2011 2012 2011

R R R R

50. Verkryging van addisionele belang in CMW Operations (Edms) Bpk

Gedurende die 2011 finansiële jaar het OVK Bedryf Beperk sy belang in CMW Operations (Edms) Bpk van 34% verhoog

met 46.1% na 80.1%. Hierdie addisionele belang is verkry deur 'n regte uitgifte waarvolgens OVK Bedryf Beperk 83 178

gewone aandele teen R480.90 per aandeel opgeneem het teen 'n totale vergoeding van R40 000 300, wat in kontant

vereffen is. Die effektiewe datum van verkryging was 14 Januarie 2011. Die regte uitgifte was ingevolge 'n spesiale besluit

van die aandeelhouers van CMW Operations (Edms) Bpk aan alle aandeelhouers van CMW Operations (Edms) Bpk in

verhouding tot hul aandeelhouding aangebied, met dien verstande dat indien een aandeelhouer nie sy gedeelte opneem

nie, dit aan die ander aandeelhouer aangebied kan word om dit op te neem. OVK Bedryf Beperk het sy gedeelte van die

regte uitgifte asook die van die ander aandeelhouer opgeneem.

Handels- en ander debiteure op verkrygingsdatum bestaan uit die volgende:

Handelsdebiteure

Bruto kontraktuele bedrae ontvangbaar - 93,517,223 - -

Beste raming van kontraktuele kontantvloeie

wat nie gekollekteer gaan word nie

- (10,590,751) - -

Billike waarde - 82,926,472 - -

Ander debiteure

Bruto kontraktuele bedrae ontvangbaar - 3,997,782 - -

Billike waarde - 3,997,782 - -

Bates erken met verkryging

Eiendom, aanleg en toerusting - 87,967,122 - -

Ontasbare bates - 12,962,533 - -

Uitgestelde belasting - 3,112,769 - -

Voorraad - 3,151,207 - -

Handels- en ander debiteure - 86,924,254 - -

- 194,117,885 - -

Laste erken met verkrying

Ander finansiële laste - 9,549,139 - -

Afbetalings verkoopsooreenkomste - 7,829,359 - -

Uitgestelde belasting - 14,909,712 - -

Lenings - 585,045 - -

Lopende belasting betaalbaar - 1,166,610 - -

Handels- en ander krediteure - 68,939,763 - -

Voorsienings - 1,544,576 - -

Bankoortrekking - 37,303,693 - -

- 141,827,897 - -

Die verkryging van die addisionele belang het gely tot 'n "Wins met 'n winskoop aankoop" van R14 938 198 in terme van die

bepalings van IFRS 3 (Besigheidskombinasies). Hierdie wins is erken in die lynitem "Ander Inkomste" in die staat van

omvattende inkomste (Sien ook aantekening 27). Die rede vir die wins is as gevolg van die feit dat die billike waarde van die

netto bates op verkrygingsdatum (insluitend die R40m kontant betaling vir die regte uitgifte), die totale vergoeding oorskry.

Aangesien OVK nie 100% van CMW besit nie, is daar 'n nie-beherende belang van R18 332 752 op verkrygingsdatum

erken, wat die nie-beherende aandeelhouers se belang in die netto bates verteenwoordig.

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!