02.05.2013 Views

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Verklaring deur die oudit - en risikokomitee

Die ouditkomitee bestaan uit vier nie-uitvoerende direkteure en sedert die vorige algemene jaarvergadering is die volgende

persone vir die jaar deur die direksie aangewys as lede:

Mnr BP Erasmus, wat deur die ouditkomitee as voorsitter aangewys is.

Mnr JJB van Niekerk, wat deur die ouditkomitee as ondervoorsitter aangewys is.

Mnr JD le Roux

Mnr WA Zwiegers

Die besturende direkteur, die direkteur : finansies, die bestuurder : finansies, die bestuurder : interne oudit, verteenwoordigers

van die eksterne ouditeure en die voorsitter van OVK woon, wanneer nodig, op uitnodiging, die vergaderings van die ouditkomitee by.

Die ouditkomitee het sedert die vorige algemene jaarvergadering drie keer vergader waartydens die onderstaande

besprekingspunte die belangrikste was :

* Die interne ouditverslae en interne beheermaatreëls

* Identifisering van risiko’s

* Die versekeringsportefeulje van OVK se bates

* Bestuursopvolging

* Die bedryfsresultate vir 2011/2012

* Die eksterne ouditbeplanning vir 2011/2012

* Die eksterne ouditfooie vir 2011/2012 is by die direksie aanbeveel

* Die bestuursverslag van finale ouditbevindinge van die eksterne ouditeure aan die direksie en ouditkomitee

* Die groep finansiële jaarstate vir 2011/2012

* Die bedryfsbegroting vir 2012/2013

* Die kapitaalbegroting vir 2012/2013

* Die interne ouditplan vir 2012/2013

* Evaluasie van die Inligtingstegnologie stelsel

* Nakoming van belastingwetgewing

* Die heraanstelling van die huidige eksterne ouditeure, PricewaterhouseCoopers Geïnk., is by die direksie aanbeveel

Onafhanklikheid van die ouditeure

Die ouditkomitee is ingevolge artikel 94 van die Maatskappywet, tevrede dat die eksterne ouditeure, PricewaterhouseCoopers

Geïnk. onafhanklik van die maatskappy en sy filiale is.

BP Erasmus - Voorsitter

29 Mei 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!