Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

02.05.2013 Views

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate Groep Maatskappy 2012 2011 2012 2011 R R R R 46. Bedryfsegment-inligting (vervolg) Verkope tussen segmente vind teen kosprys plaas. Die inkomste vanaf eksterne kliënte wat aan die direksie gerapporteer word, word gemeet op 'n wyse wat konsekwent is met die verkope in die staat van omvattende inkomste. Die direksie evalueer die prestasie van die segmente op grond van Bruto Wins en Netto Wins voor Belasting. Die bedrae wat aan die direksie verskaf word met betrekking tot totale bates word gemeet op 'n wyse wat konsekwent is met die meting van bates in die staat van finansiële stand. Segmentbates word geallokeer op grond van die bedrywighede van die maatskappy. Beleggings in aandele (geklassifiseer as ekwiteitsbelegging of ander finansiële bates gehou teen billike waarde deur wins en verlies) wat deur die Groep gehou word, word nie as segmentbates beskou nie. Rapporteerbare segmente se bates/laste word soos volg gerekonsilieer met totale bates/laste : (R'000) Totale bates volgens staat van finansiële posisie Segmentbates 1,454,152 1,492,191 1,346,512 1,321,907 Ongeallokeer: Uitgestelde belasting 15,302 10,654 14,086 11,499 Ongeallokeer: Klandisiewaarde 3,334 3,334 - - Ongeallokeer: Ontasbare bate 10,370 12,963 - - Ongeallokeer: Belegging in geassosieerde 1,311 815 - - Ongeallokeer: Belegging in filiale - - 51,775 51,775 Ongeallokeer: Ledefondse 1,417 1,417 1,417 1,417 Ongeallokeer: Ekwiteitsbelegging 2,945 2,903 2,945 2,903 Ongeallokeer: Belasting vooruitbetaal 1,595 983 1,595 983 Ongeallokeer: Produk-afgeleiding instrumente 11,328 18,553 11,327 18,553 Ongeallokeer: Kontant en kontantekwivalente 55,241 77,890 49,810 46,368 1,556,995 1,621,703 1,479,467 1,455,405 Totale laste volgens staat van finansiële posisie Segmentlaste 360,807 363,815 317,015 294,268 Ongeallokeer: Werknemersvoordele 29,846 25,744 25,217 23,478 verskuldig Ongeallokeer: Belasting betaalbaar 5,075 785 - - Ongeallokeer: Aandeelhouerslenings 57,837 59,681 57,837 59,681 Ongeallokeer: Uitgestelde belasting 10,992 8,082 - - Ongeallokeer: Ander finansiële 6,438 17,331 5,881 8,689 aanspreeklikhede Ongeallokeer: Bruikhuur 3,884 8,736 - - Ongeallokeer: Bankoortrekking 513,395 597,091 513,394 568,790 Die Groep verdien nie meer as 10% van hul totale inkomste vanaf een eksterne kliënt nie. 988,274 1,081,265 919,344 954,906 55

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate Groep Maatskappy 2012 2011 2012 2011 R R R R 47. Verwante partye Houermaatskappy Oos Vrystaat Kaap Beherend Beperk Filiale Sien aantekening 7 Geassosieerdes Sien aantekening 8 Verwanteparty-saldo's Leningsrekening - Verskuldig (aan) deur verwante partye Filiale - - 11,726,118 4,257,654 OVK Rekenaardienste - - 22,390,517 (142,346) CMW Operations - - (15,064,399) - Gariep Organic Meat Processors - - 4,400,000 4,400,000 OVK Werknemerstrust - - 32,513,239 10,023,057 - - 44,239,357 14,280,711 Bedrae ingesluit by handelsdebiteure (Handelskrediteure) ten opsigte van verwante partye Gariep Organic Meat Processor - - 1,904,949 1,090,710 Orange River Popcorn - - 3,130,542 2,279,477 Direkteure 29,643,303 24,203,573 29,643,303 24,203,573 Verwanteparty-transaksies 29,643,303 24,203,573 34,678,794 27,573,760 Rente/Dividende betaal aan (ontvang van) verwante partye Direkteure (3,053,986) (3,412,442) (3,053,986) (3,412,442) Filiale - - (1,001,827) (1,000,343) OVK Rekenaardienste - - (22,785) (17,470) CMW - - (979,042) (982,873) (3,053,986) (3,412,442) (4,055,813) (4,412,785) Verkrygings van (verkope aan) vewante partye OVK Rekenaardienste - aankope - - 1,410,664 801,635 Orange River Popcorn - verkope - - (1,140,000) (456,000) Verkope aan direkteure (60,510,597) (51,796,476) (60,510,597) (51,796,476) Aankope van direkteure 53,785,748 63,158,397 53,785,748 63,158,397 (6,724,849) 11,361,921 (6,454,185) 11,707,556 56

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate

Groep Maatskappy

2012 2011 2012 2011

R R R R

46. Bedryfsegment-inligting (vervolg)

Verkope tussen segmente vind teen kosprys plaas. Die inkomste vanaf eksterne kliënte wat aan die direksie gerapporteer

word, word gemeet op 'n wyse wat konsekwent is met die verkope in die staat van omvattende inkomste.

Die direksie evalueer die prestasie van die segmente op grond van Bruto Wins en Netto Wins voor Belasting.

Die bedrae wat aan die direksie verskaf word met betrekking tot totale bates word gemeet op 'n wyse wat konsekwent is

met die meting van bates in die staat van finansiële stand. Segmentbates word geallokeer op grond van die bedrywighede

van die maatskappy.

Beleggings in aandele (geklassifiseer as ekwiteitsbelegging of ander finansiële bates gehou teen billike waarde deur wins

en verlies) wat deur die Groep gehou word, word nie as segmentbates beskou nie.

Rapporteerbare segmente se bates/laste word soos volg gerekonsilieer met totale bates/laste : (R'000)

Totale bates volgens staat van

finansiële posisie

Segmentbates 1,454,152 1,492,191 1,346,512 1,321,907

Ongeallokeer: Uitgestelde belasting 15,302 10,654 14,086 11,499

Ongeallokeer: Klandisiewaarde 3,334 3,334 - -

Ongeallokeer: Ontasbare bate 10,370 12,963 - -

Ongeallokeer: Belegging in geassosieerde 1,311 815 - -

Ongeallokeer: Belegging in filiale - - 51,775 51,775

Ongeallokeer: Ledefondse 1,417 1,417 1,417 1,417

Ongeallokeer: Ekwiteitsbelegging 2,945 2,903 2,945 2,903

Ongeallokeer: Belasting vooruitbetaal 1,595 983 1,595 983

Ongeallokeer: Produk-afgeleiding

instrumente

11,328 18,553 11,327 18,553

Ongeallokeer: Kontant en kontantekwivalente 55,241 77,890 49,810 46,368

1,556,995 1,621,703 1,479,467 1,455,405

Totale laste volgens staat van

finansiële posisie

Segmentlaste 360,807 363,815 317,015 294,268

Ongeallokeer: Werknemersvoordele

29,846 25,744 25,217 23,478

verskuldig

Ongeallokeer: Belasting betaalbaar 5,075 785 - -

Ongeallokeer: Aandeelhouerslenings 57,837 59,681 57,837 59,681

Ongeallokeer: Uitgestelde belasting 10,992 8,082 - -

Ongeallokeer: Ander finansiële

6,438 17,331 5,881 8,689

aanspreeklikhede

Ongeallokeer: Bruikhuur 3,884 8,736 - -

Ongeallokeer: Bankoortrekking 513,395 597,091 513,394 568,790

Die Groep verdien nie meer as 10% van hul totale inkomste vanaf een eksterne kliënt nie.

988,274 1,081,265 919,344 954,906

55

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!