02.05.2013 Views

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate

Groep Maatskappy

2012 2011 2012 2011

R R R R

43. Aandeelgebaseerde betalings (vervolg)

‘n Werknemer kan sy aandele terug verkoop in die trust en die groei in die waarde verkry indien een van die volgende

gebeurtenisse plaasvind:

• ‘n Werknemer sterf

• ‘n Werknemer die ouderdom van 60 bereik

• ‘n Werknemer permanent ongeskik/gestrem(siekte van langer as 180 aaneenlopende dae)

• ‘n Werknemer se posisie as werknemer is agv OVK vereistes nie meer beskikbaar nie.

• ‘n Werknemer is oorgedra na ‘n ander Werkgewer as verkoop van besigheid agv lopende saak

• ‘n Werknemer voldoen nie aan die Trust akte binne 7 dae nadat deur die trustees skriftelik in kennis gestel is.

44. Verdienste per gewone aandeel

Verdienste per aandeel is bereken deur die netto wins na belasting te deel deur die geweegde gemiddelde uitgereikte

aandele vir die jaar.

Netto wins na belasting 88,191,138 98,330,351 75,514,320 74,272,524

Geweegde gemiddelde aantal uitgereikte

aandele

54,845,181 57,599,677 59,011,515 59,011,515

Verdienste per aandeel voor rente aan

aandeelhouers

Verdienste per aandeel na rente aan

aandeelhouers

45. Wesensverdienste per gewone aandeel

Sent Sent Sent Sent

167.30 177.30 134.00 132.30

160.80 170.70 128.00 125.90

Rekonsiliasie tussen verdienste en

wesensverdienste

Netto wins na belasting 92,271,065 98,330,351 75,514,320 74,272,525

Netto wins met verkoop van eiendom,

aanleg en toerusting

(266,277) (824,931) (495,571) (788,203)

Wins met hermeting van belang in

- (5,186,520) - -

geassosieerde

Wins met winskoop aankoop - (14,938,198) - -

Kapitaalwinsbelasting - 5,381 - 5,381

Verdienste per aandeel voor rente aan

aandeelhouers

Verdienste per aandeel na rente aan

aandeelhouers

46. Bedryfsegment-inligting

92,004,788 77,386,083 75,018,749 73,489,703

Sent Sent Sent Sent

166.80 140.90 133.10 130.90

160.30 134.40 127.10 124.50

Bestuur bepaal die bedryfsegmente op grond van die verslae wat deur die direksie gebruik word om strategiese besluite te

neem. Die direksie beskou die besigheid vanuit 'n operasionele oogpunt en ontvang verslae met betrekking tot die

volgende segmente:

- Handel, wat handel dryf in primêre insetmiddele en algemene handelsartikels

- Brandstofverspreiding, wat handel dryf in die aflewering van diesel

- Graanhantering, -handel en-bemarking, wat insluit die hantering, opberging en verhandeling van graan en afgeleide

produkinstrumente

- Korporatief en ander wat insluit meganisasie, motors, versekering, kliëntefinansiering en nywerhede

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!