Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

02.05.2013 Views

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate Groep Maatskappy 2012 2011 2012 2011 R R R R 19. Lenings aan (vanaf) aandeelhouers Voorkeuraandeelhouerslening - Voorkeuraandele Voorkeuraandeelhouerslening - Lening B Die lening bestaan uit bedrae wat voorheen van lede gevorder was op sekere landbouprodukte wat aan die voormalige koöperasie gelewer was en rente op die lening gekapitaliseer. Die lening is onlosmaaklik gekoppel aan die aflosbare voorkeuraandele. Geen renteverpligting heers op hierdie lening nie, maar die direksie het besluit om rente teen 'n markverwante rentekoers van 5.95% (2011 : 6.4%) per jaar te verklaar. Aandeelhouerslening D Geen renteverpligting heers op hierdie lening nie, maar die direksie het besluit om rente teen 'n markverwante rentekoers van 5.95% (2010 : 6.4%) per jaar te verklaar. Aandeelhouerslening E Die lening bestaan uit die balans van die ledebelange- en ledeheffingsfonds wat op 1 Julie 2004 by Karoo Oranje Landbou Koöperasie Beperk oorgeneem is, na terugbetalings/aflossings sedertdien. Geen renteverpligting heers op hierdie lening nie, maar die direksie het besluit om rente teen 'n markverwante rentekoers van 5.95% (2011 : 6.4%) per jaar te verklaar. (133,686) (143,993) (133,686) (143,993) (16,897,089) (18,232,450) (16,897,089) (18,232,450) (24,816,548) (23,783,504) (24,816,548) (23,783,504) (15,989,554) (17,520,629) (15,989,554) (17,520,629) (57,836,877) (59,680,576) (57,836,877) (59,680,576) Al die aandeelhouerslenings is terugbetaalbaar by sekwestrasie, afsterwe, staking van boerdery, verhuising en/of op die ouderdom van 65 jaar, mits die maatskappy volgens die oordeel van die direksie finansieel daartoe in staat is. Die lenings dien as sekuriteit vir bedrae verskuldig aan die maatskappy. Nie-bedryfslaste (38,373,808) (41,324,718) (38,373,808) (41,324,718) Bedryfslaste (19,463,069) (18,355,858) (19,463,069) (18,355,858) Die drawaarde van lopende lenings reflekteer hulle billike waarde. (57,836,877) (59,680,576) (57,836,877) (59,680,576) Langtermynlenings 54,369,357 55,898,013 54,369,357 55,898,013 Finansieringskoste 3,467,520 3,782,563 3,467,519 3,782,563 57,836,877 59,680,576 57,836,876 59,680,576 Aflossing van langtermynlenings Tussen 1 en 2 jaar 3,414,203 4,153,833 3,414,202 4,153,833 Tussen 2 en 5 jaar 7,412,459 5,120,012 7,412,459 5,120,012 Meer as 5 jaar 27,547,146 32,050,873 27,547,146 32,050,873 41

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate Groep Maatskappy 2012 2011 2012 2011 R R R R 19. Lenings aan (vanaf) aandeelhouers (vervolg) 38,373,808 41,324,718 38,373,807 41,324,718 20. Handels- en ander krediteure Handelskrediteure 185,898,307 195,973,837 145,774,330 139,835,544 Kommoditeitsfinansieringstransaksie - ABSA Bank 65,073,224 106,660,789 65,073,224 106,660,789 BTW 693,922 2,525,262 - - Aandeelhouerslening F 29,445,030 21,363,556 29,445,030 21,363,556 Voorsienings 13,983,576 17,282,848 13,983,576 17,282,848 Ander betaalbare rekeninge 24,685,406 19,499,009 7,437,806 8,983,647 319,779,465 363,305,301 261,713,966 294,126,384 Verwys na aantekening 13 waar die sekuriteit van die kommoditeitsfinansieringstransaksie met ABSA Bank uiteengesit word. Die belangrikste voorwaarde vir die kommoditeitsfinansieringstransaksie behels die terugbetaling hiervan as die graanvoorraad verkoop word. Die aandeelhouerslening F bestaan uit lenings verkry by aandeelhouers en is terugbetaalbaar met 'n 14 dae kennisgewingstydperk. Rente word verdien teen bankprima minus 2,5%. 21. Langtermyn lenings ABSA Bank 40,000,000 - 40,000,000 - Aflossing van langtermyn lening Tussen 1 en 2 jaar 6,269,814 - 6,269,814 - Tussen 2 en 5 jaar 32,941,176 - 32,941,176 - Meer as 5 jaar 789,010 - 789,010 - 40,000,000 - 40,000,000 - Niebedryfslaste 33,730,186 - 33,730,186 - Bedryfslaste 6,269,814 - 6,269,814 - 40,000,000 - 40,000,000 - Die lening dra rente teen 'n koers van prima minus 2% en is terugbetaalbaar in maandelikse paaiemente oor 'n termyn van 5 jaar. Die drawaarde van langtermynlenings reflekteer die billike waarde. 42

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate

Groep Maatskappy

2012 2011 2012 2011

R R R R

19. Lenings aan (vanaf) aandeelhouers

Voorkeuraandeelhouerslening -

Voorkeuraandele

Voorkeuraandeelhouerslening - Lening B

Die lening bestaan uit bedrae wat voorheen

van lede gevorder was op sekere

landbouprodukte wat aan die voormalige

koöperasie gelewer was en rente op die

lening gekapitaliseer. Die lening is

onlosmaaklik gekoppel aan die aflosbare

voorkeuraandele.

Geen renteverpligting heers op hierdie

lening nie, maar die direksie het besluit om

rente teen 'n markverwante rentekoers van

5.95% (2011 : 6.4%) per jaar te verklaar.

Aandeelhouerslening D

Geen renteverpligting heers op hierdie

lening nie, maar die direksie het besluit om

rente teen 'n markverwante rentekoers van

5.95% (2010 : 6.4%) per jaar te verklaar.

Aandeelhouerslening E

Die lening bestaan uit die balans van die

ledebelange- en ledeheffingsfonds wat op 1

Julie 2004 by Karoo Oranje Landbou

Koöperasie Beperk oorgeneem is, na

terugbetalings/aflossings sedertdien. Geen

renteverpligting heers op hierdie lening nie,

maar die direksie het besluit om rente teen

'n markverwante rentekoers van 5.95%

(2011 : 6.4%) per jaar te verklaar.

(133,686) (143,993) (133,686) (143,993)

(16,897,089) (18,232,450) (16,897,089) (18,232,450)

(24,816,548) (23,783,504) (24,816,548) (23,783,504)

(15,989,554) (17,520,629) (15,989,554) (17,520,629)

(57,836,877) (59,680,576) (57,836,877) (59,680,576)

Al die aandeelhouerslenings is terugbetaalbaar by sekwestrasie, afsterwe, staking van boerdery, verhuising en/of op die

ouderdom van 65 jaar, mits die maatskappy volgens die oordeel van die direksie finansieel daartoe in staat is. Die lenings

dien as sekuriteit vir bedrae verskuldig aan die maatskappy.

Nie-bedryfslaste (38,373,808) (41,324,718) (38,373,808) (41,324,718)

Bedryfslaste (19,463,069) (18,355,858) (19,463,069) (18,355,858)

Die drawaarde van lopende lenings reflekteer hulle billike waarde.

(57,836,877) (59,680,576) (57,836,877) (59,680,576)

Langtermynlenings 54,369,357 55,898,013 54,369,357 55,898,013

Finansieringskoste 3,467,520 3,782,563 3,467,519 3,782,563

57,836,877 59,680,576 57,836,876 59,680,576

Aflossing van langtermynlenings

Tussen 1 en 2 jaar 3,414,203 4,153,833 3,414,202 4,153,833

Tussen 2 en 5 jaar 7,412,459 5,120,012 7,412,459 5,120,012

Meer as 5 jaar 27,547,146 32,050,873 27,547,146 32,050,873

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!