Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

02.05.2013 Views

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate Groep Maatskappy 2012 2011 2012 2011 R R R R 13. Voorraad Maalbedryf 16,092,599 27,403,983 16,092,599 27,403,983 Handelsvoorraad 164,361,048 146,584,446 159,883,897 142,924,474 Graanvoorraad 65,836,248 118,346,515 65,836,248 118,346,515 Graanvoorraad word getoon teen billike waarde minus koste om te verkoop. Voorraad verpand as sekuriteit 246,289,895 292,334,944 241,812,744 288,674,972 Daar is 'n kommoditeitsfinansieringstransaksie met ABSA Bank aangegaan waar graanvoorraad ten bedrae van R65 073 224 (2011: R106 660 789) as sekuriteit dien. 14. Handels- en ander debiteure Handelsdebiteure 959,512,114 932,853,118 876,882,462 832,340,678 Voorsiening vir slegte skuld (63,688,252) (47,486,933) (48,641,844) (35,914,181) 895,823,862 885,366,185 828,240,618 796,426,497 Deposito's - 2,848 - - BTW 1,390,802 2,975,195 1,378,735 2,975,195 Ander debiteure 8,279,078 12,800,857 37,769,804 20,654,193 Die drawaarde van handelsdebiteure reflekteer hulle billike waarde. Agterstallige handels- en ander debiteure 905,493,742 901,145,085 867,389,157 820,055,885 Agterstallige rekenings word as sodanig geklassifiseer wanneer seisoenale rekenings nie op die betaaldatum betaal word nie. Die ouderdomsontleding van agterstallige bedrae, is soos volg: - tussen 7 en 30 dae 7,762,759 1,836,124 - - - tussen 30 en 60 dae 15,374,956 32,185,406 14,049,760 30,952,917 - tussen 60 en 90 dae 977,644 2,863,360 977,644 2,863,360 - meer as 90 dae 231,110,384 49,377,381 228,037,791 39,208,815 Handels- en ander debiteure met moontlike waardedaling 255,225,743 86,262,271 243,065,195 73,025,092 Op 29 Februarie 2012 het handels- en ander debiteure ten bedrae van R 244,292,482 (2011: R 46,024,489) moontlike aanduiders van waardedaling getoon. (Ingesluit in ouderdomsontleding van agterstallige bedrae) Die bedrag van die voorsiening op 29 Februarie 2012 was R 63,688,252 (2011: R 47,486,933). Die ouderdomsontleding van die debiteure met moontlike aanduiders van waardedaling is soos volg: - tussen 21 en 30 dae 3,089,349 2,261,268 - - - tussen 30 en 60 dae 23,511,672 11,298,831 13,006,428 4,025,956 - tussen 60 en 90 dae 26,663,909 5,017,110 23,354,746 1,699,234 - meer as 90 dae 191,027,551 27,447,280 191,027,551 27,447,280 244,292,481 46,024,489 227,388,725 33,172,470 39

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate Groep Maatskappy 2012 2011 2012 2011 R R R R 14. Handels- en ander debiteure (vervolg) Die maksimum blootstelling aan kredietrisiko op die verslagdoeningsdatum is die billike waarde van elke leningsklas wat hierbo genoem word, minus sekuriteite gehou deur die groep. Die maatskapy het nie ‘n wesenlike konsentrasie van kredietrisiko nie weens die wye verspreiding van debiteure. Die maatskappy het beleid in plek om te verseker dat verkope van produkte en dienste slegs aan kliënte gedoen word met 'n toepaslike kredietgeskiedenis. Bestuur glo dat kredietrisiko inherent in handelsdebiteure is en het voldoende voorsiening vir die waardedaling van handelsdebiteure getref. 15. Kontant en kontantekwivalente Kontant en kontantekwivalente bestaan uit: Bank saldo's 39,102,453 65,206,878 33,672,084 33,684,971 Safex Marge Deposito 16,138,358 12,682,937 16,138,358 12,682,937 Bankoortrekking (513,394,855) (597,090,787) (513,394,432) (568,790,349) (458,154,044) (519,200,972) (463,583,990) (522,422,441) Bedryfsbates 55,240,811 77,889,815 49,810,442 46,367,908 Bedryfslaste (513,394,855) (597,090,787) (513,394,432) (568,790,349) 16. Belasting (betaalbaar) / ontvangbaar (458,154,044) (519,200,972) (463,583,990) (522,422,441) Aanspreeklikheid vir die jaar (36,362,871) (30,963,654) (31,277,492) (30,153,042) Voorlopige betalings 32,882,853 31,161,352 32,872,221 31,135,851 (3,480,018) 197,698 1,594,729 982,809 17. Beëindigde bedrywighede van verkoopsgroepe of nie-bedryfsbates gehou-vir-verkoop Bates en laste Nie-bedryfsbates gehou-vir-verkoop Eiendom, aanleg en toerusting 669,309 669,308 669,309 669,308 18. Aandelekapitaal Gemagtig 59 013 515 Gewone aandele van R1 elk 59,013,515 59,013,515 59,013,515 59,013,515 42 295 705 Aflosbare pariwaarde voorkeuraandele van 1 sent elk 422,957 422,957 422,957 422,957 59,436,472 59,436,472 59,436,472 59,436,472 Uitgereik 59 011 515 gewone aandele van R1 elk 59,011,515 59,011,515 59,011,515 59,011,515 Die uitgereikte voorkeuraandele van 13 368 644 (2011: 14 399 265) is, soos uiteengesit in die notas, onlosmaaklik gekoppel aan die terugbetaling van die aandeelhouerslening B en dus direk oorgedra na die lening. Gedurende die jaar is 1 030 621 voorkeuraandele afgelos. 40

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate

Groep Maatskappy

2012 2011 2012 2011

R R R R

14. Handels- en ander debiteure (vervolg)

Die maksimum blootstelling aan kredietrisiko op die verslagdoeningsdatum is die billike waarde van elke leningsklas wat

hierbo genoem word, minus sekuriteite gehou deur die groep.

Die maatskapy het nie ‘n wesenlike konsentrasie van kredietrisiko nie weens die wye verspreiding van debiteure.

Die maatskappy het beleid in plek om te verseker dat verkope van produkte en dienste slegs aan kliënte gedoen

word met 'n toepaslike kredietgeskiedenis. Bestuur glo dat kredietrisiko inherent in handelsdebiteure is en het

voldoende voorsiening vir die waardedaling van handelsdebiteure getref.

15. Kontant en kontantekwivalente

Kontant en kontantekwivalente bestaan uit:

Bank saldo's 39,102,453 65,206,878 33,672,084 33,684,971

Safex Marge Deposito 16,138,358 12,682,937 16,138,358 12,682,937

Bankoortrekking (513,394,855) (597,090,787) (513,394,432) (568,790,349)

(458,154,044) (519,200,972) (463,583,990) (522,422,441)

Bedryfsbates 55,240,811 77,889,815 49,810,442 46,367,908

Bedryfslaste (513,394,855) (597,090,787) (513,394,432) (568,790,349)

16. Belasting (betaalbaar) / ontvangbaar

(458,154,044) (519,200,972) (463,583,990) (522,422,441)

Aanspreeklikheid vir die jaar (36,362,871) (30,963,654) (31,277,492) (30,153,042)

Voorlopige betalings 32,882,853 31,161,352 32,872,221 31,135,851

(3,480,018) 197,698 1,594,729 982,809

17. Beëindigde bedrywighede van verkoopsgroepe of nie-bedryfsbates gehou-vir-verkoop

Bates en laste

Nie-bedryfsbates gehou-vir-verkoop

Eiendom, aanleg en toerusting 669,309 669,308 669,309 669,308

18. Aandelekapitaal

Gemagtig

59 013 515 Gewone aandele van R1 elk 59,013,515 59,013,515 59,013,515 59,013,515

42 295 705 Aflosbare pariwaarde

voorkeuraandele van 1 sent elk

422,957 422,957 422,957 422,957

59,436,472 59,436,472 59,436,472 59,436,472

Uitgereik

59 011 515 gewone aandele van R1 elk 59,011,515 59,011,515 59,011,515 59,011,515

Die uitgereikte voorkeuraandele van 13 368 644 (2011: 14 399 265) is, soos uiteengesit in die notas, onlosmaaklik

gekoppel aan die terugbetaling van die aandeelhouerslening B en dus direk oorgedra na die lening. Gedurende die jaar is

1 030 621 voorkeuraandele afgelos.

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!