02.05.2013 Views

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Aantekeninge by die Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate

2. Risikobestuur (vervolg)

Die groep ontleed sy rentekoers blootstelling op 'n dinamiese grondslag. Verskeie senario's word nageboots deur

herfinansiering, hernuwing van bestaande posisies, alternatiewe finansiering en skanse in rekening te bring. Op grond van

die senario's bereken die groep die invloed van 'n gedefinieerde rentekoersskuif op wins en verlies . Vir elke simulasie

word dieselfde rentekoersskuif vir alle geldeenhede gebruik.

Die senario's word slegs toegepas vir aanspreeklikhede wat die grootste rentedraende posisies verteenwoordig. Op grond

van die simulasies wat gedoen is, sou die invloed van 'n 1%-skuif op nabelaste wins onderskeidelik 'n maksimum styging

van R 2,263,673 (2011: R 2,384,653) of 'n daling van R 2,613,182 (2011: R 2,384,653) gewees het. Die simulasie word

op 'n kwartaallikse grondslag gedoen om te bevestig dat die maksimum verliespotensiaal binne die perk is wat die bestuur

verskaf.

Kredietrisiko

Kredietrisiko word op 'n groepbasis bestuur.

Die kredietrisiko bestaan hoofsaaklik uit kontantdeposito's, kontantekwivalente, afgeleide finansiële instrumente en

handelsdebiteure. Die maatskappy deponeer slegs kontant by groot banke met hoëgehalte kredietgraderings en beperk

blootstellings tot enige enkele party.

Handelsdebiteure bestaan uit 'n wydverspreide kliëntebasis. Bestuur evalueer kredietrisiko's ten opsigte van kliënte op 'n

deurlopende grondslag. Indien kliënte onafhanklik gegradeer word, word die onafhanklike graderings gebruik. Andersins,

indien daar geen onafhanklike gradering is nie, evalueer risikobeheer die kredietgehalte van die kliënt deur sy finansiële

posisie, vorige ervarings en ander faktore in rekening te bring. Individuele risikoperke word gestel op grond van interne of

eksterne graderings ooreenkomstig perke wat die direksie stel. Die benutting van kredietlimiete word gereeld gemonitor.

Verkope aan kleinhandelkliënte word in kontant vereffen of deur bekende kredietkaarte te gebruik.

Kredietwaarborgversekering word verkry wanneer dit toepaslik geag word.

Prysrisiko

Die groep is blootgestel aan kommoditeit prysrisiko. Om sy prysrisiko te bestuur, diversifiseer die groep sy portefeulje. Die

diversifikasie van die portefeulje word gedoen ooreenkomstig die perke wat die groep stel.

3. Eiendom, aanleg en toerusting

Groep 2012 2011

Koste/ Opgehoopte Drawaarde Koste/ Opgehoopte Drawaarde

waardasie depresiasie

waardasie depresiasie

Grond, geboue en

graansilo's

195,317,886 (34,199,883) 161,118,003 178,516,329 (31,867,018) 146,649,311

Masjinerie en toerusting 51,850,980 (23,210,728) 28,640,252 43,190,264 (22,408,710) 20,781,554

Motorvoertuie 45,701,352 (21,245,087) 24,456,265 39,004,006 (17,561,032) 21,442,974

Rekenaartoerusting 12,359,803 (11,443,588) 916,215 12,515,367 (10,996,323) 1,519,044

Werk-in-proses 2,255,320 - 2,255,320 - - -

Totaal 307,485,341 (90,099,286) 217,386,055 273,225,966 (82,833,083) 190,392,883

Maatskappy 2012 2011

Koste/ Opgehoopte Drawaarde Koste/ Opgehoopte Drawaarde

waardasie depresiasie

waardasie depresiasie

Grond, geboue en

graansilo's

107,889,550 (21,599,052) 86,290,498 91,266,182 (19,466,968) 71,799,214

Masjinerie en toerusting 40,453,014 (18,299,486) 22,153,528 29,418,320 (15,327,526) 14,090,794

Motorvoertuie 30,982,850 (16,245,315) 14,737,535 29,279,245 (15,799,675) 13,479,570

Rekenaartoerusting 10,380,215 (9,713,485) 666,730 10,514,601 (9,425,267) 1,089,334

Werk-in-proses 1,451,268 - 1,451,268 - - -

Totaal 191,156,897 (65,857,338) 125,299,559 160,478,348 (60,019,436) 100,458,912

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!