02.05.2013 Views

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

Rekeningkundige beleid

1.4 Eiendom, aanleg en toerusting (vervolg)

Die reswaarde, nutsduur en depresiasiemetode van elke bate word aan die einde van elke verslagdoeningstydperk

nagesien. Indien die verwagting van vorige ramings verskil, word die verandering as 'n verandering in rekeningkundige

raming in berekening gebring.

Die wins of verlies voortspruitend uit die verkoop van 'n item van eiendom, aanleg en toerusting word by wins of verlies

ingesluit wanneer die item verkoop word. Die wins of verlies voortspruitend uit die verkoop van 'n item van eiendom, aanleg

en toerusting word bereken as die verskil tussen die netto opbrengs ontvang, indien enige, en die drabedrag van die item.

1.5 Ontasbare bates

’n Ontasbare bate word erken wanneer:

dit waarskynlik is dat die verwagte toekomstige ekonomiese voordeel toeskryfbaar aan die bate die entiteit sal

toekom; en

die koste van die bate betroubaar bepaal kan word.

Ontasbare bates word aanvanklik teen kosprys erken.

’n Ontasbare bate voortspruitend uit die ontwikkeling (of uit die ontwikkelingsfase van ’n interne projek) word erken wanneer:

dit tegnies uitvoerbaar is om die bate te voltooi sodat dit beskikbaar is vir gebruik of verkoop.

daar ’n voorneme is om dit te voltooi en te gebruik of te verkoop.

dit gebruik of verkoop kan word.

dit moontlik toekomstige ekonomiese voordeel sal skep.

daar beskikbare tegniese, finansiële en ander middele is om die ontwikkeling af te handel en dan die bate te gebruik

of te verkoop.

die besteding toeskryfbaar aan die bate gedurende die ontwikkelingsfase daarvan betroubaar bereken kan word.

Ontasbare bates word teen kosprys minus enige opgehoopte amortisasie en enige waardedalingsverliese gedra.

Daar word voorsiening gemaak vir amortisasie ten einde die ontasbare bates soos volg op 'n reguitlyngrondslag tot die

reswaardes daarvan afwaarts te waardeer:

Handelsnaam 5 jaar

Sagteware 5 jaar

Kliënteverhoudings 5 jaar

1.6 Beleggings in filiale

Maatskappy gekonsolideerde finansiële jaarstate

In die maatskappy se afsonderlike gekonsolideerde finansiële jaarstate word beleggings in filiale teen kosprys minus enige

opgehoopte waardedalings gedra.

Die koste van ’n belegging in 'n filiaal is die totaal van:

die billike waarde op die ruil datum van enige bates geskenk, aanspreeklikhede aangegaan of oorgeneem en

ekwiteitsinstrumente wat die maatskappy uitgereik het; plus

enige koste wat regstreeks aan die verkryging van die filiaal toeskryfbaar is.

1.7 Beleggings in geassosieerdes

Maatskappy gekonsolideerde finansiële jaarstate

’n Belegging in ’n geassosieerde word gedra teen kosprys minus enige opgehoopte waardedaling.

1.8 Finansiële instrumente

Klassifikasie

Die groep klassifiseer finansiële bates en finansiële laste in die volgende kategorieë:

Finansiële bates en laste teen billike waarde deur wins of verlies

Finansiële bates en laste teen geamortiseerde koste

Ekwiteitsbeleggings: Billikewaarde deur ander omvattende inkomste

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!