Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate 29 Februarie 2012 - OVK

02.05.2013 Views

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 3. Direkteure en uitvoerende bestuur se belange Groep Maatskappy 2012 2011 2012 2011 R R R R Die belange op jaareinde van die direkteure en uitvoerende bestuur in die getal uitgereikte aandele van die maatskappy word hieronder uiteengesit: Direk Nie-uitvoerende direkteure 707,798 755,884 707,798 755,884 Direk Uitvoerende direkteure en hoofbestuur 281,385 281,388 281,385 281,388 Indirek Nie-uitvoerende direkteure 596,505 1,064,343 596,505 1,064,343 4. Direkteure 1,585,688 2,101,615 1,585,688 2,101,615 Die maatskappy se direksie gedurende die jaar en tot die datum van dié verslag is soos volg: Naam Veranderinge HW Botha - Voorsitter HGN Scheepers - Ondervoorsitter PJ du Plessis L Eksteen Aangestel 1 Februarie 2012 BP Erasmus MJ Greyling DCG Holmes Tree uit 27 Julie 2011 JD le Roux FP Nel JB Scholtz Bedank 9 Januarie 2012 JC van den Berg JJB van Niekerk WA Zwiegers G van Niekerk - Uitvoerende direkteur - Besturend PB Dippenaar - Uitvoerende direkteur - Korporatief S Oberholzer - Uitvoerende direkteur - Finansies 5. Sekretaris Die maatskappy se sekretaris is E Nel wat by die volgende adres werksaam is: Besigheidsadres Dan Pienaarstraat 19 Ladybrand 9745 Posadres Posbus 96 Ladybrand 9745 6. Dividende Die direkteure stel 'n dividend voor van 36 sent (2011:27 sent) per gewone aandeel wat in totaal R21 244 145 (2011:R15 933 109) bedra wat aan aandeelhouers geregistreer op 29 Februarie 2012, sal betaal word uit winste van die huidige jaar. Geen voorkeurdividend is vir die jaar verklaar of betaal nie, maar wel rente teen 5.95% per jaar (2011: 6.4%) wat in totaal R3 467 519 (2011: R3 782 563) bedra op aandeelhouerslening B wat onlosmaaklik gekoppel is aan voorkeuraandele, asook op aandeelhouerslenings D en E. 9

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (Registrasienommer 1999/004069/06) Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012 7. Houermaatskappy Die maatskappy se houermaatskappy is Oos Vrystaat Kaap Beherend Beperk wat 51% van die maatskappy se gewone aandele besit. 8. Belang in filiale Naam van filiaal 2012 belang 2011 belang Oos Kaap Boerderye en Graanhandelaars (Eiendoms) Beperk 100 % 100% Dormant Gariep Organic Meat Processors (Eiendoms) Beperk 85 % 85% Aktief OVK Rekenaardienste (Eiendoms) Beperk 100 % 100% Aktief CMW Operations (Eiendoms) Beperk 80.1 % 80.1% Aktief Besonderhede van die maatskappy se beleggings in filiale word in aantekening 7 uiteengesit. 9. Belegging in geassosieerde maatskappye Orange River Popcorn (Eiendoms) Beperk Die maatskappy tree op in die verwerking, bemarking en verspreiding van springmielies. OVK het op 1 Julie 2004 'n 50% van die maatskappy se ekwiteitsaandele bekom. Die Groep het geen effektiewe beheer oor die geassosieerde maatskappy nie. Orange River Popcorn (Edms) Bpk se jaareinde is 29 Februarie. Verwys na notas 8 en 47 vir transaksies met geassosieerdes. 10. Gebeure na die verslagdoeningsdatum Die direkteure is nie bewus van enige wesenlike gebeure wat sedert die einde van die finansiële jaar ontstaan het nie. 11. Ouditeure PricewaterhouseCoopers Ing sal kragtens artikel 90 van die Maatskappywet hul amp voortsit. 12. Aandeelaansporingskema Sien aantekening 43 vir besonderhede oor aandeelgebaseerde betalings gedurende die huidige jaar. 10

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk

(Registrasienommer 1999/004069/06)

Gekonsolideerde Finansiële Jaarstate vir die jaar geëindig 29 Februarie 2012

7. Houermaatskappy

Die maatskappy se houermaatskappy is Oos Vrystaat Kaap Beherend Beperk wat 51% van die maatskappy se gewone

aandele besit.

8. Belang in filiale

Naam van filiaal 2012 belang 2011 belang

Oos Kaap Boerderye en Graanhandelaars

(Eiendoms) Beperk

100 % 100% Dormant

Gariep Organic Meat Processors (Eiendoms)

Beperk

85 % 85% Aktief

OVK Rekenaardienste (Eiendoms) Beperk 100 % 100% Aktief

CMW Operations (Eiendoms) Beperk 80.1 % 80.1% Aktief

Besonderhede van die maatskappy se beleggings in filiale word in aantekening 7 uiteengesit.

9. Belegging in geassosieerde maatskappye

Orange River Popcorn (Eiendoms) Beperk

Die maatskappy tree op in die verwerking, bemarking en verspreiding van springmielies. OVK het op 1 Julie 2004 'n 50%

van die maatskappy se ekwiteitsaandele bekom.

Die Groep het geen effektiewe beheer oor die geassosieerde maatskappy nie. Orange River Popcorn (Edms) Bpk se

jaareinde is 29 Februarie.

Verwys na notas 8 en 47 vir transaksies met geassosieerdes.

10. Gebeure na die verslagdoeningsdatum

Die direkteure is nie bewus van enige wesenlike gebeure wat sedert die einde van die finansiële jaar ontstaan het nie.

11. Ouditeure

PricewaterhouseCoopers Ing sal kragtens artikel 90 van die Maatskappywet hul amp voortsit.

12. Aandeelaansporingskema

Sien aantekening 43 vir besonderhede oor aandeelgebaseerde betalings gedurende die huidige jaar.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!