02.05.2013 Views

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6

AGRI VOEDSEL

VERSLAG VAN DIE OUDITKOMITEE

AAN DIE AANDEELHOUERS VAN AGRI VOEDSEL BEPERK

SAMESTELLING EN BYWONING VAN VERGADERINGS

Die samestelling van die Ouditkomitee word uiteengesit op bladsy 3 van die jaarverslag. Die ouditkomitee het een maal vergader en

die vergadering is deur alle lede bygewoon.

SLEUTELFUNKSIES EN -VERANTWOORDELIKHEDE

In die uitvoering van sy pligte binne sy mandaat en vereistes van die Maatskappywet, is die komitee verantwoordelik vir die bespreking

en beoordeling van:

○ die eksterne ouditeure se onafhanklikheid, aanstellingsvoorwaardes, ouditplan en vergoeding;

○ die effektiwiteit en verslae van die eksterne ouditeure;

○ die Groep se nakoming van korporatiewe bestuursreëls, risikobestuur en statutêre vereistes;

○ die toepaslikheid van rekeningkundige beleid en enige kwessies wat verband hou met die rekeningkundige verslagdoening;

○ die afsonderlike en gekonsolideerde tussentydse en fi nansiële jaarstate, voordat dié fi nansiële jaarstate deur die direksie vir

uitreiking gemagtig word; en

○ enige ander voorgeskrewe funksies wat van die komitee verlang word.

MENING

Gegewe die funksies en verantwoordelikhede van die komitee, asook die stappe waarna hierbo verwys word, is die Ouditkomitee van

mening dat:

○ die oudit met die nodige onafhanklikheid en bekwaamheid uitgevoer is;

○ die fi nansiële jaarstate ooreenkomstig Internasionale Finansiële Rapporteringstandaarde (IFRS) opgestel is en voldoen aan

die standaarde en die vereistes van die Maatskappywet, 71 van 2008; en

○ daar geen ander aangeleenthede is wat aan aandeelhouers geopenbaar moet word wat nie in die fi nansiële jaarstate geopenbaar

is nie.

CA Otto

Voorsitter: Ouditkomitee

6 Desember 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!