02.05.2013 Views

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AGRI VOEDSEL

VERKLARING VAN DIREKTEURS-

VERANTWOORDELIKHEID EN GOEDKEURING

5

Die direkteure is verantwoordelik vir die redelike aanbieding van die fi nansiële jaarstate en Groep fi nansiële jaarstate van Agri Voedsel

Beperk. In die nakoming van hierdie verantwoordelikheid steun hulle op die inligting, beoordelings en ramings vervat in die fi nansiële

jaarstate van Pioneer Voedsel Groep Beperk. Die billike aanbieding en integriteit van die fi nansiële state word ook beoordeel aan die

hand van rekeningkundige stelsels en interne fi nansiële beheermaatreëls wat ingestel is en wat deurlopend oor die fi nansiële tydperk

gemoniteer word.

Die fi nansiële state is opgestel in ooreenstemming met Internasionale Finansiële Rapporteringstandaarde (IFRS) en bied ‘n redelike

weergawe van die stand van die maatskappy en Groep soos op 30 September 2012, sowel as die resultaat van bedrywighede en

kontantvloeie oor die rekenpligtige tydperk.

Op grond van die fi nansiële state, die huidige stand van die Groep, en sy belegging en beskikbare inligting, het die direkteure geen

rede om te glo dat die maatskappy en Groep nie ‘n lopende saak sal wees nie. Die lopende saak beginsel is dus aanvaar en toegepas

in die opstelling van die fi nansiële state.

Die fi nansiële state is deur die onafhanklike ouditeursfi rma, PricewaterhouseCoopers Geïnk, geouditeer ter voldoening aan die

toepaslike vereistes van die Maatskappywet. Die ouditeure het onbeperkte toegang tot alle fi nansiële rekords en verwante data,

notules van aandeelhouers-, direksie- en direksiekomiteevergaderings gehad. Die direkteure is van mening dat alle voorleggings en

bestuursverklarings wat aan die ouditeure gerig was, korrek, geldig en toepaslik was.

Die ongekwalifi seerde verslag van die ouditeure verskyn op bladsy 7.

Die fi nansiële jaarstate en Groep fi nansiële jaarstate wat verskyn op bladsye 8 tot 39 is opgestel deur GC Victor GR(SA) en is op

6 Desember 2012 deur die direksie goedgekeur en namens hulle onderteken deur:

GD Eksteen CA Otto

Voorsitter

VERKLARING VAN DIE

MAATSKAPPYSEKRETARIS

Die Maatskappysekretaris sertifi seer in terme van artikel 88(2)(e) van die Maatskappywet 2008, dat alle opgawes van die maatskappy

en sy fi liale, soos vereis deur genoemde Wet, ingedien is by die Maatskappye en Intellektuele Goedere Kommissie (CIPC) en dat

genoemde opgawes waar, korrek en op datum is.

RH Köstens

Maatskappysekretaris

6 Desember 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!