02.05.2013 Views

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4

INTERNE BEHEER

AGRI VOEDSEL

Administratiewe, rekeningkundige, sekretariële en aandeleverhandelingsdienste word op ‘n kontrak basis gelewer deur Kaap Agri

Beperk. Die Groep is dus afhanklik van die interne beheermaatreëls en risikobestuur wat by Kaap Agri geld. Die direksie en

ouditkomitee se eie waarnemings, ondersteun deur die eksterne ouditeure se normale ouditprosedures, bevestig dat hierdie

maatreëls toepaslik en voldoende is.

Die Groep steun op die geouditeerde fi nansiële jaarstate en geïntegreerde verslag van Pioneer Voedsel en die verslae daarin wat

verklaar dat die interne beheer en risikobestuur van Pioneer Voedsel voldoende is.

AANDELEVERHANDELING

Die Groep se aandele verhandel oor ‘n toonbank wat deur Kaap Agri bestuur en beheer word as deel van die ondersteuningsdienste

wat hulle lewer. Verhandeling geskied deur die gebruikmaking van ‘n beproefde stelsel wat intyds beskikbaar is en deursigtigheid en

integriteit waarborg.

KORPORATIEWE EN SOSIALE VERANTWOORDELIKHEID

Die Groep is slegs ‘n passiewe belegger in Pioneer Voedsel. Pioneer Voedsel is genoteer op die JSE Beperk en voldoen volgens

sy verslagdoening aan alle statutêre, korporatiewe en noteringsvereistes. Die direksie is ook van mening dat Pioneer Voedsel oor

‘n sterk bestuur en direksie beskik en dat gesonde etiese, sosiale, maatskaplike, menslike hulpbronne en gelyke geleenthede

praktyke toegepas word.

VERSLAGDOENING

Hierdie jaarverslag handel slegs met die Groep se belegging in Pioneer Voedsel. Volledige fi nansiële jaarstate van Pioneer Voedsel

wat handel oor hulle bedryfsaktiwiteite en resultate, is beskikbaar op hulle webwerf, www.pioneerfoods.co.za.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!