02.05.2013 Views

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KORPORATIEWE BESTUUR

DIREKSIE

GD Eksteen (70)

Aangestel 31 Julie 2007

Boer, direkteur van Kaap Agri Beperk en Zeder Beleggings Beperk

Voorsitter van die direksie, lid van Ouditkomitee en Etiese Komitee

AGRI VOEDSEL

3

CA Otto (63)

Aangestel 12 Februarie 2009

Direkteur van Kaap Agri Beperk, Capitec Bank, Distell Groep Beperk, PSG Groep Beperk, Zeder Beleggings Beperk en Capevin

Beperk.

Voorsitter van Ouditkomitee, lid van Etiese Komitee.

JH van Niekerk (56)

Aangestel 31 Julie 2007

Boer, direkteur van Kaap Agri Beperk

Lid van Ouditkomitee en Etiese Komitee

Die direksie is verantwoordelik vir die oorhoofse strategie en monitering van die belegging van die Groep in Pioneer Voedsel Groep

Beperk (Pioneer Voedsel) en verslagdoening aan die aandeelhouers. Aangesien die enigste bate van die Groep sy belegging in

Pioneer Voedsel is, is daar geen dag-tot-dag aktiwiteite wat die aandag van die direksie verg nie.

Die direksie is ook verantwoordelik om toe te sien dat die Groep, sover dit prakties moontlik is, voldoen aan die relevante wetgewing

en kodes wat op die maatskappy van toepassing is.

Die direksie vergader van tyd tot tyd, alleen, maar ook met die bestuur van Pioneer Voedsel, om die prestasie en strategië van Pioneer

Voedsel te beoordeel en, tot die mate wat dit as aandeelhouer geoorloof is, strategiese rigting aan Pioneer Voedsel te gee.

Twee direksievergaderings is sedert ontbondeling gehou, wat deur alle direkteure bygewoon is.

Die huidige vergoeding en die voorgestelde vergoeding vir direkteure is soos volg:

Jaarlikse

vergoeding

2012 2013

Voorsitter R40 000 R44 000

Direkteur R30 000 R33 000

Die aandeelhouding van direkteure op jaareinde is:

GD Eksteen 412 567

CA Otto 2 415

JH van Niekerk 289 674

OUDITKOMITEE

Die ouditkomitee vergader wanneer nodig ten einde oorweging te skenk aan kwessies van interne beheer, volhoubaarheid, nakoming

van wetgewing en relevante kodes, verslagdoening aan die aandeelhouers en die eksterne ouditeure se verslae te oorweeg en om

aanbevelings aan die Raad te maak.

Een Ouditkomiteevergadering is gehou wat deur alle lede bygewoon is.

SOSIALE EN ETIESE KOMITEE

Aangesien die Groep slegs ‘n passiewe beleggingsmaatskappy is, tree die hele Raad op as Sosiale en Etiese komitee en word kwessies

wat hiermee verband hou, indien enige, by direksievergaderings hanteer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!