02.05.2013 Views

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AGRI VOEDSEL

39

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER

1. REKENINGKUNDIGE BELEID

Die belangrikste rekeningkundige beleid, wat in die opstelling van hierdie fi nansiële state geïnkorporeer is, word op

bladsye 9 tot 17 uiteengesit. Die voorbereiding van fi nansiële state in ooreenstemming met IFRS vereis die gebruik van sekere

kritiese rekeningkundige ramings. Dit vereis ook die gebruik van oordeel deur bestuur in die toepassing van die maatskappy

se rekeningkundige beleid. Daar is geen areas wat kompleks is of ‘n hoër vlak van oordeel vereis nie, of areas waar aannames

of beramings wesenlik is tot die fi nansiële state nie.

MAATSKAPPY

2012

R‘000

2011

R‘000

2. BELEGGING IN FILIAALMAATSKAPPY

Ongenoteerd:

Kaap Agri Beleggings Beperk

Aantal aandele uitgereik: 0 (2011: 19 705 494 000)

Aandeelhouding: 0% (2011: 100%)

Aandele teen kosprys – 1 881 875

3. BELEGGING IN GEASSOSIEERDE MAATSKAPPY

Pioneer Voedsel Groep Beperk – teen billike waarde

Verkry met ontbondeling 2 932 136 –

Hermeting na billike waarde 16 132 –

2 948 268 –

Verwys aantekening 5 van die groep fi nansiële state vir meer inligting.

4. LENING FILIAALMAATSKAPPY

Kaap Agri Beleggings Beperk – 497 718

Die drabedrag van die lening is benaderd gelyk aan die billike waarde daarvan op die

verslagdoeningsdatum.

5. GEWONE AANDELEKAPITAAL

Gemagtig:

102 917 964 gewone aandele van R0,0388 elk

(2011: 400 000 000 gewone aandele van R0,01 elk) 4 000 4 000

Uitgereik:

55 627 707 gewone aandele van R0,0388 elk

(2011: 255 147 696 gewone aandele van R0,01 elk) 2 162 2 552

Alle uitgereikte aandele is ten volle opbetaald.

Verwys aantekening 12 van die groep fi nansiële state vir meer inligting.

6. VERWANTE PARTY TRANSAKSIES

Verwys na aantekeninge 2, 3 en 4.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!