Jaarverslag 2012 - Kaap Agri
Jaarverslag 2012 - Kaap Agri
Jaarverslag 2012 - Kaap Agri
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
32

AGRI VOEDSEL

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER

GROEP

2012 2011

R‘000 R‘000

23. INKOMSTEBELASTING

Belastinguitgawe:

Huidige belasting – huidige jaar 7 439 29 158

Uitgestelde belasting – huidige jaar 531 1 588

Sekondêre belasting op maatskappye – huidige jaar – 758

7 970 31 504

Die belasting op die Groep se wins voor belasting verskil van die teoretiese bedrag wat

verkry sal word as die statutêre koers gebruik word, soos volg:

Statutêre belastingkoers

Aangesuiwer vir:

28,00 28,00

Nie-aftrekbare uitgawes/(nie-belasbare inkomste) (3,24) 0,28

Tydelike verskille nie voorsien nie – (0,30)

Kapitaalwins – 0,10

Verlies met ontbondeling (27,51) –

Verskil in belastingkoers van buitelandse fi liaal (0,04) (0,18)

Benutting van aangeslane verliese nie voorheen erken nie 0,20 (0,20)

Sekondêre belasting op maatskappye – 0,68

Effektiewe koers – Bedrywighede (2,59) 28,38

Aandeel in wins van geassosieerde maatskappye 2,59 (18,88)

Effektiewe koers – Gekonsolideer – 9,50

24. VERDIENSTE PER AANDEEL

Basies

Basiese verdienste per aandeel word bereken deur die wins toeskryfbaar aan die

aandeelhouers van die Groep te deel deur die geweegde gemiddelde aantal gewone

aandele wat uitgereik was gedurende die jaar, uitgesluit gewone aandele teruggekoop

deur die Groep en gehou as tesourie aandele.

R‘000 R‘000

Rekonsiliasie tussen verdienste en wesensverdienste:

Voortgesette bedrywighede

Netto wins toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers 162 829 220 654

Wesensverdienste aanpassing vir geassosieerde maatskappy 804 (799)

Wesensverdienste uit voortgesette bedrywighede 163 633 219 855

Geassosieerde maatskappy – BBSEB ekwiteitstransaksie 49 691 –

Aangepaste wesensverdienste uit voortgesette bedrywighede 213 324 219 855

Sent Sent

Verdienste per aandeel (sent) 292,71 396,66

Wesensverdienste per aandeel (sent) 294,16 395,22

Aangepaste wesensverdienste per aandeel (sent) 383,48 395,22