Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

kaapagri.co.za
from kaapagri.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

26 AGRI VOEDSEL AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER 10. FINANSIËLE INSTRUMENTE VIR VERSKANSING Die netto billike waardes van fi nansiële instrumente teen billike waarde deur wins of verlies en afgeleide fi nansiële instrumente op verslagdoeningsdatum is: GROEP 2012 2011 R‘000 R‘000 Finansiële instrumente teen billike waarde deur wins of verlies Vaste verbintenis – Graanaankope Bates/(Laste) – Termynkoopkontrakte – 482 – Opsies – (6) – 476 Termynkoopkontrakte en opsies Die termynkoopkontrakte en opsies verteenwoordig kontrakte met produsente vir die verkryging van toekomstige fi siese kommoditeite, wat gelewer word binne die volgende 12 maande na jaareinde. Afgeleide fi nansiële instrumente Verskansingsinstrumente Bates/(Laste) – Termynverkoopkontrakte – (482) – Opsies – 6 – (476) Termynverkoopkontrakte Die termynverkoopkontrakte verteenwoordig kontrakte met meulenaars en SAFEX vir die toekomstige verkoop van fi siese kommoditeite. Opsies Opsies verteenwoordig afgeleide fi nansiële instrumente afkomstig van produsente wat met die fi siese lewering van kommoditeite verhaal word. 11. KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE Kontant voorhande – 555 Banksaldo‘s 4 758 14 295 4 758 14 850 12. GEWONE AANDELEKAPITAAL Gemagtig: 102 917 964 gewone aandele van R0,0388 elk (2011: 400 000 000 gewone aandele van R0,01 elk) 4 000 4 000 Uitgereik: 55 627 707 gewone aandele van R0,0388 elk (2011: 255 147 696) gewone aandele van R0,01 elk 2 162 2 551 Tesourie aandele: 0 (2011: 8 807 982) gewone aandele – (9 119) Alle uitgereikte aandele is ten volle opbetaald. Die aantal aandele is tydens die ontbondeling gekonsolideer sodat die aantal uitgereikte aandele, na inagneming van die tesourie aandele, gelyk is aan die aantal aandele wat die Groep in Pioneer Voedsel Groep Beperk hou.

AGRI VOEDSEL GROEP 27 2012 2011 R‘000 R‘000 13. ANDER RESERWES Billike waarde reserwe – 548 Afgeleide fi nansiële instrumente wat geklassifi seer is en kwalifi seer as kontantvloeiskanse word in die staat van fi nansiële posisie getoon teen billike waarde. Die effektiewe gedeelte van die veranderinge in die billike waarde word direk in ander omvattende inkomste erken op die Billike waarde reserwe. Ekwiteitsreserwe 930 969 757 808 Die aandeel in die wins van geassosieerde maatskappye, minus enige dividende ontvang, word oorgedra na die Ekwiteitsreserwe. Die aandeel in enige ander bewegings in ander omvattende inkomste van geassosieerdes, sowel as die effek van verwaterende en antiverwaterende ekwiteitstransaksies van geassosieerdes, word in die inkomstestaat en staat van omvattende inkomste erken en dan oorgedra na die Ekwiteitsreserwe. 930 969 758 356 14. VOORSIENINGS VIR ANDER LASTE EN AANSPREEKLIKHEDE Na-aftrede mediese voordele – 15 926 Saldo begin van jaar 15 926 16 627 Las van beëindigde bedrywighede met ontbondeling (15 962) – Rentekoste erken in die inkomstestaat 256 1 399 Aktuariële wins erken in die inkomstestaat – (763) Bydraes (220) (1 337) Langtermynaansporingskema – 3 690 Saldo begin van jaar 3 690 4 353 Las van beëindigde bedrywighede met ontbondeling (2 841) – Uitbetaling (849) (3 626) Rentekoste erken in inkomstestaat – 97 Aktuariële verlies erken in inkomstestaat – 1 109 Huidige dienskoste – 1 757 – 19 616 Korttermyngedeelte oorgedra na bedryfslaste – (3 445) Na-aftrede mediese voordele – (1 327) Langtermynaansporingskema – (2 118) – 16 171

26

AGRI VOEDSEL

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER

10. FINANSIËLE INSTRUMENTE VIR VERSKANSING

Die netto billike waardes van fi nansiële instrumente teen billike waarde deur wins

of verlies en afgeleide fi nansiële instrumente op verslagdoeningsdatum is:

GROEP

2012 2011

R‘000 R‘000

Finansiële instrumente teen billike waarde deur wins of verlies

Vaste verbintenis – Graanaankope

Bates/(Laste)

– Termynkoopkontrakte – 482

– Opsies – (6)

– 476

Termynkoopkontrakte en opsies

Die termynkoopkontrakte en opsies verteenwoordig kontrakte met produsente vir die

verkryging van toekomstige fi siese kommoditeite, wat gelewer word binne die volgende

12 maande na jaareinde.

Afgeleide fi nansiële instrumente

Verskansingsinstrumente

Bates/(Laste)

– Termynverkoopkontrakte – (482)

– Opsies – 6

– (476)

Termynverkoopkontrakte

Die termynverkoopkontrakte verteenwoordig kontrakte met meulenaars en SAFEX vir die

toekomstige verkoop van fi siese kommoditeite.

Opsies

Opsies verteenwoordig afgeleide fi nansiële instrumente afkomstig van produsente wat

met die fi siese lewering van kommoditeite verhaal word.

11. KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE

Kontant voorhande – 555

Banksaldo‘s 4 758 14 295

4 758 14 850

12. GEWONE AANDELEKAPITAAL

Gemagtig:

102 917 964 gewone aandele van R0,0388 elk

(2011: 400 000 000 gewone aandele van R0,01 elk) 4 000 4 000

Uitgereik:

55 627 707 gewone aandele van R0,0388 elk

(2011: 255 147 696) gewone aandele van R0,01 elk 2 162 2 551

Tesourie aandele:

0 (2011: 8 807 982) gewone aandele – (9 119)

Alle uitgereikte aandele is ten volle opbetaald.

Die aantal aandele is tydens die ontbondeling gekonsolideer sodat die aantal uitgereikte aandele, na inagneming van die

tesourie aandele, gelyk is aan die aantal aandele wat die Groep in Pioneer Voedsel Groep Beperk hou.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!