Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

Jaarverslag 2012 - Kaap Agri Jaarverslag 2012 - Kaap Agri

kaapagri.co.za
from kaapagri.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

24 AGRI VOEDSEL AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER GROEP 2012 2011 R‘000 R‘000 5. BELEGGING IN GEASSOSIEERDE MAATSKAPPYE Begin van die jaar 1 790 111 1 570 452 Bates van Beëindigde bedrywighede met ontbondeling (23) – Aandeel in totale omvattende inkomste 219 888 241 910 Aandeel in netto wins Amortisasie van ontasbare en vaste bates herwaardeer na billike waarde 179 555 223 398 tydens die verkryging van die addisionele belang (2 678) (2 678) Aandeel in ander omvattende inkomste 43 011 21 190 Dividende ontvang (46 727) (22 251) Einde van die jaar 1 963 249 1 790 111 Pioneer Voedsel Groep Beperk Aantal uitgereikte aandele: 238 512 606 (2011: 210 531 459) Aantal aandele uitgesluit uitgereikte aandele wat nie tans in wins deel nie: 181 094 848 (2011: 179 373 472) Stemreg belang: 25,22% (2011: 28,89%) Ekonomiese belang: 30,72% (2011: 31,01%) 55 627 707 (2011: 55 627 707) Aandele teen billike waarde op datum van verkryging 1 032 280 1 032 280 Aandeel in na-verkrygings behoue wins 930 969 757 808 RSA Agri Makelaars (Edms) Bpk Aantal uitgereikte aandele: 500 (2011: 500) Aandeelhouding: 0% (2011: 20%) 0 (2011: 100) Aandele teen billike waarde op datum van verkryging – 23 1 963 249 1 790 111 Billike waarde teen gekwoteerde markprys 2 948 268 3 283 048 Die aandeel in die geassosieerdes se wins vir die periode word bereken deur gebruik te maak van die ekonomiese belang. Die ekonomiese belang word bereken deur die geassosieerde se totale uitgereikte aandelekapitaal te verminder met die geassosieerde se uitgereikte aandele wat nie tans in wins deel nie. Die Groep se proporsionele belang in die bates en laste van die geassosieerde maatskappye is soos volg: Nie-bedryfsbates 1 697 599 1 562 390 Bedryfsbates 1 560 323 1 497 882 Totale bates 3 257 922 3 060 272 Nie-bedryfslaste 423 133 586 465 Bedryfslaste 932 428 768 377 Totale laste 1 355 561 1 354 842 Die Groep se proporsionele belang in die kontantvloeie van die geassosieerde maatskappye is soos volg: Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite 229 468 253 780 Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite (236 333) (291 601) Kontantvloei uit fi nansieringsaktiwiteite 13 791 (75 436) Netto toename/(afname) in kontant en kontantekwivalente Die Groep se proporsionele belang in die inkomste en uitgawes van die geassosieerde maatskappye is soos volg: 6 926 (113 257) Inkomste 5 754 422 5 254 901 Wins voor belasting 282 911 326 750 Inkomstebelasting (96 269) (99 561) Wins toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers 186 642 227 189 Pioneer Voedsel Groep Beperk het ‘n aandele-aansporingskema, sowel as klas A gewone aandele uitgereik in terme van ‘n werknemer aandeleskema, wat ‘n potensiële verwateringseffek op die Agri Voedsel Groep se ekonomiese belang sal hê. Die totale potensiële verwatering van 1,72 persentasiepunte, wat as gevolg van die uitoefening van opsies mag plaasvind, sal direk in die inkomstestaat verantwoord word.

AGRI VOEDSEL GROEP 25 2012 2011 R‘000 R‘000 6. LENINGS Plurispace (Edms) Bpk – 36 877 Korttermyngedeelte oorgedra na bedryfsbates – (1 094) – 35 783 Die drabedrag van die lening is benaderd gelyk aan die billike waarde daarvan op die verslagdoeningsdatum. 7. UITGESTELDE BELASTING Beweging van uitgestelde belasting Saldo begin van jaar 282 2 284 Saldo met verkryging van bedrywighede – (233) Las van beëindigde bedrywighede met ontbondeling 249 – Inkomstestaat debiet (531) (1 588) Debiet teen reserwes – (181) Saldo einde van jaar – 282 Weens die volgende tydsberekeningsverskille: Eiendom, aanleg en toerusting – (18 834) Ontasbare bates – (189) Valuta-omrekeningsverskille – (169) Belastingverlies – 3 863 Voorsienings en opgelope uitgawes – 15 611 – 282 Vir doeleindes van die staat van fi nansiële posisie word uitgestelde belasting soos volg geopenbaar: Nie-bedryfsbates – 4 204 Nie-bedryfslaste – (3 922) – 282 8. VOORRAAD Handelsware – 401 544 Grondstowwe – 3 283 Verbruiksgoedere – 1 360 – 406 187 Voorraad gedra teen netto realiseerbare waarde – 21 553 9. HANDELS- EN ANDER DEBITEURE Handelsdebiteure – 884 252 Voorsiening vir waardedaling – (27 808) – 856 444 Diverse debiteure – 31 441 – 887 885 Die drabedrag van handels- en ander debiteure is benaderd gelyk aan die billike waarde daarvan op die verslagdoeningsdatum.

24

AGRI VOEDSEL

AANTEKENINGE BY DIE FINANSIËLE JAARSTATE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 SEPTEMBER

GROEP

2012 2011

R‘000 R‘000

5. BELEGGING IN GEASSOSIEERDE MAATSKAPPYE

Begin van die jaar 1 790 111 1 570 452

Bates van Beëindigde bedrywighede met ontbondeling (23) –

Aandeel in totale omvattende inkomste 219 888 241 910

Aandeel in netto wins

Amortisasie van ontasbare en vaste bates herwaardeer na billike waarde

179 555 223 398

tydens die verkryging van die addisionele belang (2 678) (2 678)

Aandeel in ander omvattende inkomste 43 011 21 190

Dividende ontvang (46 727) (22 251)

Einde van die jaar 1 963 249 1 790 111

Pioneer Voedsel Groep Beperk

Aantal uitgereikte aandele: 238 512 606 (2011: 210 531 459)

Aantal aandele uitgesluit uitgereikte aandele wat nie tans in wins deel nie:

181 094 848 (2011: 179 373 472)

Stemreg belang: 25,22% (2011: 28,89%)

Ekonomiese belang: 30,72% (2011: 31,01%)

55 627 707 (2011: 55 627 707) Aandele teen billike waarde op datum van verkryging 1 032 280 1 032 280

Aandeel in na-verkrygings behoue wins 930 969 757 808

RSA Agri Makelaars (Edms) Bpk

Aantal uitgereikte aandele: 500 (2011: 500)

Aandeelhouding: 0% (2011: 20%)

0 (2011: 100) Aandele teen billike waarde op datum van verkryging – 23

1 963 249 1 790 111

Billike waarde teen gekwoteerde markprys 2 948 268 3 283 048

Die aandeel in die geassosieerdes se wins vir die periode word bereken deur gebruik te

maak van die ekonomiese belang. Die ekonomiese belang word bereken deur die

geassosieerde se totale uitgereikte aandelekapitaal te verminder met die geassosieerde se

uitgereikte aandele wat nie tans in wins deel nie.

Die Groep se proporsionele belang in die bates en laste van die geassosieerde

maatskappye is soos volg:

Nie-bedryfsbates 1 697 599 1 562 390

Bedryfsbates 1 560 323 1 497 882

Totale bates 3 257 922 3 060 272

Nie-bedryfslaste 423 133 586 465

Bedryfslaste 932 428 768 377

Totale laste 1 355 561 1 354 842

Die Groep se proporsionele belang in die kontantvloeie van die geassosieerde

maatskappye is soos volg:

Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite 229 468 253 780

Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite (236 333) (291 601)

Kontantvloei uit fi nansieringsaktiwiteite 13 791 (75 436)

Netto toename/(afname) in kontant en kontantekwivalente

Die Groep se proporsionele belang in die inkomste en uitgawes van die geassosieerde

maatskappye is soos volg:

6 926 (113 257)

Inkomste 5 754 422 5 254 901

Wins voor belasting 282 911 326 750

Inkomstebelasting (96 269) (99 561)

Wins toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers 186 642 227 189

Pioneer Voedsel Groep Beperk het ‘n aandele-aansporingskema, sowel as klas A gewone aandele uitgereik in terme van ‘n

werknemer aandeleskema, wat ‘n potensiële verwateringseffek op die Agri Voedsel Groep se ekonomiese belang sal hê. Die

totale potensiële verwatering van 1,72 persentasiepunte, wat as gevolg van die uitoefening van opsies mag plaasvind, sal direk

in die inkomstestaat verantwoord word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!