02.05.2013 Views

baie belangrik: neem kennis van sw toets verskuiwing!! - Laerskool ...

baie belangrik: neem kennis van sw toets verskuiwing!! - Laerskool ...

baie belangrik: neem kennis van sw toets verskuiwing!! - Laerskool ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Omsendbrief 05/11

Geagte ouers

Iemand wat ‘n oomblik se woede kan inhou, voorkom dikwels

‘n jaar se smart.

~ Anoniem ~

BAIE BELANGRIK: NEEM KENNIS VAN SW TOETS VERSKUIWING!!

2011 02 07

AMPTELIKE TOETS – SW SKUIF VAN 15 FEBRUARIE NA DONDERDAG

17 FEBRUARIE.

1. SPORT

1.1 Atletiek vs Laerskool Louw Geldenhuys en Roodekrans

Baie geluk aan al ons atlete met hul pragtige prestasies tydens

die byeenkoms teen Laerskool Louw Geldenhuys en Laerskool

Roodekrans. Ons atlete het hul beste gedoen en baie goed gevaar.

Dankie ook vir pragtige gedrag en mooi sportmangees, dit was baie

lekker om dit te beleef! Baie dankie ook aan mnr Ferreira en al die

personeel wat hom bygestaan het. Soos altyd was die dag baie goed

georganiseer en het alles baie glad verloop. Dankie ook aan ons

ouers vir u ondersteuning en teenwoordigheid, die skool en die kinders waardeer dit baie!

(E Ferreira)

Ons is baie trots op al ons atlete!

2. NASIONALE ASSESSERING – ALLE LEERDERS (NSA)

Neem asseblief kennis van die Nasionale Assessering wat sal plaasvind vir alle leerders vanaf

Graad 2 tot 7 gedurende Februarie 2011. Leerders hoef nie voor te berei hiervoor nie. Die

Assessering vind tydens skooltyd plaas en het geen effek op ons skool se toetsrooster nie.

FINALE TOETSROOSTER: FEBRUARIE 2011 (NSA)

LEERAREA /

PROGRAM

GRAAD LEVEL

VAN TOETS

Privaatsak X01, Helderkruin 1733

Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602

E-Pos: helder2@global.co.za

Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za

GRAAD VAN

LEERDERS

DATUM TYD

Gesyferdheid 1 en 2 Graad 2 en Graad 3 Woensdag 9 Februarie 2011 09h00 – 10h00

3 Graad 4 Dinsdag 8 Februarie 2011 09h00 – 09h45

Geletterdheid 1 en 2 Graad 2 en Graad 3 Vrydag 11 Februarie 2011 09h00 – 10h00

3 Graad 4 Donderdag 10 Februarie 2011 09h00 – 09h45

Wiskunde 4 en 5 Graad 5 en Graad 6 Woensdag 9 Februarie 2011 09h00 – 10h00

6 Graad 7 Dinsdag 8 Februarie 2011 09h00 – 10h00

Huistale 4 en 5 Graad 5 en Graad 6 Vrydag 11 Februarie 2011 09h00 – 10h00

6 Graad 7 Donderdag 10 Februarie 2011 09h00 – 10h00

(I Mitchley) 2/...

2

3. KOORKAMP

Baie dankie aan mee Horn en Nel asook mnr Barnard wat hierdie kamp gereël en bygewoon het.

Dankie aan al die koorlede vir hul bereidwilligheid om hard te werk en te oefen asook vir hul

positiwiteit en pragtige gedrag tydens die kamp.

(C Horn)

Ons is baie trots op al ons koorlede!

4. GRAAD R ONDERWYSERES AAN DIENS DIE WEEK

Me Cherani van der Westhuizen sal hierdie week aan diens wees vanaf 06:45 vir die Graad Rleerders.

(L Kapp)

5. SKRYFBEHOEFTES AAN BRAM FISCHERVILLE

Dankie aan al die Kruiners en hul ouers wat so mildelik skryfbehoeftes vir Bram Fischerville

geskenk het.

Dankie ook aan me Nel en die 6 hoofleiers wat die skryfbehoeftes Vrydag oorhandig het.

(L Kapp)

6. GRAAD 1 EN 2 WAGKLASLEERDERS

Daar is daagliks Graad 1 en 2-leerders wat vanaf 12:45 vir hul ouers in die waghok wag. Ons wil

u herinner dat indien u nie betyds u kind kan oplaai nie die kind verplig is om in die wagklas te

wag. Ons ervaar dat daar baie leerders is wat buite speel (selfs tussen die motors) terwyl hulle

vir ouer boeties of sussies wag.

Die reël is daargestel vir u kind se eie veiligheid.

Dankie dat u ons hiermee sal ondersteun.

(L Kapp)

7. SKAAK

Dankie!! Dankie!

Indien daar enige ouer beskikbaar is om te help met

afrigting is u welkom om me Kapp te kontak.

(L Kapp)

8. INTERLAER 9 FEBRUARIE 2011

As gevolg van verpligte NSA toetse wat afgelê moet word op 8, 9 en 10 Februarie, word die

interlaer verskuif na Dinsdag 15 Februarie 2011.

(I Mitchley)

3/...

9. MINI-NETBAL

Ouers moet asseblief daarop let dat ons mini-netbalklinieke op Vrydag

4 Maart en Saterdag 5 Maart sal plaasvind.

(T Breet)

10. MINI-NETBAL EN NETBAL

Die netbalseisoen skop alreeds op Maandag, 21 Februarie af. Dogters moet

solank aan hul fiksheid begin werk.

Onthou dat die nuwe netbalklere by Budget Schoolwear Wilro Corner aange-

koop kan word. Hierdie jaar se netbalkamp, o.10 tot o.13, vind op die naweek

van 25 tot 27 Maart plaas.

(T Breet)

11. LEË CARTRIDGE

Moet asseblief nie u ou ink “cartridges” weggooi nie. Stuur dit saam met u kind

na die rekenaarsentrum. Ons herwin dit en daardeur genereer ons ook ‘n inkomste

vir die rekenaarsentrum.

(N van Wyk)

12. NUWE MBK-KLERE

Die nuwe MBK en Sportklere is nou te koop by Budget School Wear (082 789 1425).

(Mnr R van der Watt)

13. WEEKLIKSE PRESTASIES

Baie geluk aan:

Alfred Purchase het die naweek aan die Vlak 3 Sentraal Gauteng Swemkampioenskappe

deelgeneem het en ’n 1 ste en 3 de plek verower.

3

Ons is baie trots op hierdie leerders!

14. ADVERTENSIEBORDE

Aangeheg die uitleg vir die advertensieborde. Kontakpersoon: Mnr R van der Watt

(011) 764-2506.

Koste beloop R5 500 vir 2.4 m x 1.2 m per jaar of R12 000 vir ‘n 2.4 m x 2.4 m per

jaar.

4/...

15. BELANGRIKE DATUMS

4

Baie sterkte aan almal wat hierdie week by die onderskeie

aktiwiteite betrokke is!

8 Februarie - Amptelike toets: Afrikaans Graad 4 tot 7

- Nasionale Assessering begin Graad 2 tot 7

- Atletiekoefening by Laerskool Dr Havinga vanaf 14:00 tot 18:00

10 Februarie - Leierseminaar inoefening by skool

11 Februarie - Leierseminaar

Helderkruingroete

C SCHUTTE EN REDAKSIE

HOOF

SKEURSTROKIE A: OMSENDBRIEF 05/11

Ek die ondergetekende, …………………………………...................................................... ouer/voog van ………………………………..........

in graad …….erken ontvangs van omsendbrief 05/11 en bevestig dat ek die omsendbrief gelees het

en kennis geneem het van die inhoud.

HANDTEKENING: ………………………………………………………………………….

A D V E R T E N S I E S

EENSLAAPKAMER TUINWOONSTEL TE HUUR

Eenslaapkamer Tuinwoonstel vir ’n enkelpersoon te huur.

Tel: 072 283 3403

DAME MET ONDERVINDING BENODIG BY

NASKOOLSENTRUM VANAF 1 SEPTEMBER.

SKAKEL MARIANA: 082 466 1960

Naskool, Perdry Lesse & Partytjies!

Naskool & Partytjies

Vasti: 082 563 7857

Perdy Lesse

Lia: 076 608 3205

27 Hoëveld ln, hoek Pierre,

Ruimsig, Honeydew

FUTURE GOLFERS

'Shaping Tomorrow's Players'

REGISTREER NOU & kry 'n "Compleat Golfer"

subskripsie vir 2011 !!

Begin die nuwe jaar op 'n sportiewe noot & skakel in

by ons opwindende program wat die volgende bied:

** inleiding tot kompeterende gholf.

**met behulp van prettige speletjies & kompetisies word die

regte tegniek & vaardighede aangeleer

* GHOLFSTOKKE EN ALLE TOERUSTING WORD VOORSIEN

* GEREELDE TOERNOOIE

SEUNS EN MEISIES TOT EN MET OUDERDOM 13 WELKOM

Het jy nog steeds nagmerries oor 'n 2010 rapport?

BEGIN HIERDIE JAAR MET DIE REGTE VOORNEMENS!

Laat jou kind vroegtydig toets om 'n leesprobleem te identifiseer en reg te stel, want onthou :

Is jou kind behoorlik toegerus om hom/haarself voor te berei vir eksamen

Presteer beter met behulp van 'n studiekursus vir alle graad 4 - 12 leerders.

Die volgende studiekursus sal gedurende die Maart/April skoolvakansie aangebied word.

VIR MEER INLIGTING, KONTAK ONS BY:

jy moet kan lees om te kan leer.

tye en toetsreekse?

Ons wil jou graag leer hoe om: te studeer, op te som, te beplan en

makliker te onthou.

tinacowleyreading@telkomsa.net

Tel: 011 472 7457

Anita 083 300 3463 / Christa 084 558 5212

info@futuregolfers.co.za

087 720 4653

Nicolene 083 298 9837

Music School offers:

Guitar, Bass Guitar

Piano, Drums

Violin, Vocal

(011) 679 1225

WERKGEWER GESOEK

Ons verhuis en soek ’n goeie werkgewer vir ons

hardwerkende en betroubare bediende (voltyds) en

tuinman (1 of 2 maal per week).

Elaine Prinsloo – Kontaknommer: 083 626 1137

Regardt Hoffman is able to:

• apply and adapt workout

techniques based on YOUR

lifestyle, fitness level, medical

background, needs and training

goals.

• Train in the luxury of your own

home with the use of his own

equipment.

TE KOOP

IBANEZ – AMPLIFIER

30 R

Tone Blaster

R1499

Kontak: Martin 083 703 4116

Regardt Hoffman Fitness

. Personal Training Services .

Do a body assessment before 31 March

2011 and get a FREE TRAINING SESSION

worth R110-R180.

Contact Regardt at:

• 082 828 5023

• www.regardthoffman.com

• Regardthoffman@gmail.com

KIDDIECRAFTS

OUR CLASSES INCLUDE BEADING, MOSAIC,

PEWTER, SCRAPBOOKING AND MANY OTHERS

ALLOW YOUR CHILD TO EXPRESS HIMSELF

THROUGH A RELAXING AND FUN ARTY

EXPERIENCE

FOR MORE INFORMATION PLEASE CONTACT:

SHAWNA ON

079 215 0191

Lego Education

Ons neem ‘n baie direkte benadering tot opleiding waar die leerling gemotiveer word

om direk betrokke te raak en self ‘n model te kontrueer volgens sy eie idee van die

onderwerp. Dit help die leerder om self probleme op te los en te sien hoe dit weklik in

ons moderne wereld werk.

Vir meer inligting gaan kyk na www.lilacandlilies.co.za/lego of kontak Riaan by 072 200 6288

PEWTER KLASSE

Beginner en gevorderde

klasse

PEWTER CLASSICS

LAURETTA

074 1868 132

Hoe kan ek as nutsman u help?

Benodig u hulp met onderhoud aan u geboue of los

goedere en het nie die tyd om dit self te doen nie? Ek

kan u help met:

Lekkende krane, deure en slotte, ligte, verfwerk,

veiligheidshekke en diefwering, besproeiing, ingeboude

kaste en deure, of wat ookal?

Vir ’n kwotasie kontak Ignatius by 082 926 3485 of

Retha (by snoepie) by 082 927 1244.

KUNSKLASSE

Kom ontspan en ontdek u eie kreatiwiteit terwyl u leer

om te skets en met olie en acrylic te skilder. Oggend-

en aandklasse vir volwassenes en naskool of

laatmiddag vir skoliere.

Aangebied by professionele kunstenares:

Corry Larsen by haar kunsateljee in Helderkruin.

Vir meer besonderhede skakel:

073 656 2179 of (011) 764-5632

http://art.kondor.co.za

NG Wilgespruit

8:30 in die Saal

h/v Mimosa- en Wag-’n-Bietjiestrate

Wilropark

Hierdie album is in

Wilgespruit se

kerksaal gebore tydens

’n erediens wat

Francois & Elilzabeth

daar bygewoon het!

ELIZABETH FOURIE

sing haar

BESTE

JESUS LIEDJIES

WOONSTEL TE HUUR

HORISON PARK R3 300 p.m.

Baie ruim sit/eetkamer, kombuis, 1 slaapkamer, badkamer,

goeie sekuriteit, Geen diere. Die allermooiste uitsig.

Beskikbaar einde Maart. (Horison Towers)

SKAKEL AMANDA 768-3144, 082-416-2486

Corner Davidson & 11 th Streets,

Fairland - 011 678 0287

Monday – Thursday: 10am – 8pm, Friday and Saturday: 10am – 8.30pm, Sunday: CLOSED

Bring this advert in for a 10% discount on your purchase of

R50-00 or more.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!