01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gemeenskap van destyds, het die simbolieke waarde van getalle in 'n fyn wetenskap ontwikkel (die

sg. "gematria").

Dit word duidelik as ons, byvoorbeeld, van die "sewe geeste van God" lees. Dit kan tog nie beteken

dat daar sewe afsonderlike Heilige Geeste is nie. Die getal 7 is doodgewoon ‘n samestelling van 3

(wat op die Drie-eenheid dui) en 4 (wat die vier windrigtings en dus op die hele wêreld om ons

aandui). So kom ons dan baie maklik uit by die verklaring dat 7 dui op dit wat volmaak is; waarby

niks bygevoeg kan word nie; wat totaal omvattend is en waar niks weggelaat word nie. God se Gees

is dus oral. In alle windrigtings is Hy in Sy volmaakte almag en liefde teenwoordig en aan die werk.

Net so, as daar 7 briewe geskryf word aan 7 gemeentes, is dit dus God se profetiese Woord aan Sy

hele ekklesia oor alle tye uiteindelik. Sodat almal wat dit lees, sy dit die eerste lesers of ons in 2009

en later, by God self hoor wat in en met die ekklesia daar in Klein-Asië destyds, maar ook oor die

wêreld gebeur en gaan gebeur.

Soos wat ons die boek in sy simboliese taal teen die agtergrond van sy eerste lesers lees, maar ook in

die lig van die gebeure vandag om ons probeer verstaan , kan God se Gees dit gebruik om

bonatuurlik die sluier van ons oë en verstand weg te trek. Sodat ons kan sien wat God sien.

Dit sal ons weer hoop gee ... Dat God kan en gaan ingryp. Dat omstandighede kan en gaan

verander. Dat 'n beter môre en oormôre verseker voorkant toe op ons wag!

Ja, om ons is dit moeilik en hard en soos in 'n oond! Maar God is en bly ten volle in beheer. En vir

diegene wat Hy liefhet SAL alles ten goede meewerk ... (Rom. 8:26).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!