01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sy kruis het vir elkeen wat in Hom glo ‘n boom van lewe geword. Waarvan ons die blare en vrugte

kan eet en vir ewig genees kan word daardeur.

Daarom kan Op. 22:17, na al die profesieë, nog steeds mense uitnooi om daarvan te kom eet. Ja, om

te kom drink uit hierdie stroom van God se genade in Christus Jesus en self dan te beleef hoe dit

lewe aan hulle bedien.

Daar is immers geen ander bron waaruit ons God se genade kan drink nie. Net in Jesus Christus,

daar aan die voet van Sy kruis, ontdek ons God as ons enigste Bron van ware lewe. Net daar ontdek

ons genade wat ons nooit kan verdien nie. Dit is en bly immers hierdie geskenk wat vir ons

aangebied word deur Jesus Christus self. Sy lewe en Sy bloed het klaar vir hierdie geskenk van

genade betaal het.

Wie van hierdie water aanhou drink, beleef hoe dit hom of haar versterk om tot die einde toe in

geloof te volhard. Midde al die vervolging, swaar en gebrokenheid van ons daaglikse lewe op hierdie

aarde.

Dit is hierdie genade wat ons lewens so gaan verander dat mense uit ons optrede en lewe kan sien

dat ons Sy volgelinge is.

Hoofstuk 22 van Openbaring sluit af met Jesus Christus, as die Bruidegom, wat vir Sy bruid - elke

gelowige volgeling op aarde - verseker dat Hy oppad terug Aarde toe is. Om haar finaal te kom haal

vir hulle troudag en die bruilofsfees daarna.

Watter troos is dit nie vir die bruid, die kerk van Jesus Christus, nie! Na en midde al die lyding en

ontberinge deur al die tye. Na al die tye van bloedvergieting en stryd. Na al die tye van marteling en

vervolging. Om te weet, haar Geliefde, Koning Jesus, is oppad.

En kyk, Hy kom gou! Ons kan dit glo, want God self het dit aan ons gesê.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!