01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Openbaring (C) Lees dit deur die bril van die Ou Testament

Het jy geweet dat daar in die boek Openbaring meer as 400 verwysings na die Ou Testament is?

Dit is te verwagte as God profeties met gelowiges wou praat wat die Ou Testament en sy beelde ken.

Hulle sou immers verstaan as Hy sekere Ou Testamentiese beelde gebruik om simbolies met hulle te

praat oor die storie agter die storie. Vir Johannes se eerste lesers was die taal van die openbaringe

van Openbaring dus glad nie raaisels of onverstaanbaar nie. Wel vir die Romeinse gemeenskap en

owerheid rondom hulle. Vir hulle sou dit soos vermomde taal wees, wat eers "ge-dekodeer" moes

word om verstaan te word.

As ek en jy die boek Openbaring met al sy simboliek en beelde vandag lees, moet ons dit deur die

bril van die Ou Testament lees. Dit sal ons help om nie in die strik te val - soos sovele predikers en

sogenaamde kenners van hierdie boek - om te probeer om hierdie boek uit te lê asof dit in die jaar

2000 geskryf is, in beelde wat mense soos ons vandag alleen sou verstaan nie. Hoe kan ons dink dat

die sprinkane waarvan ons hier lees, sou dui op vegvliegtuie en dat die skerpioene missiele sou

wees! Of hoe kan ons sommer sê die getal 666 dui op die sogenaamde "smart card", of die

staafkodes wat op produkte vandag verskyn! Of dat Babilon op die Rooms Katolieke Kerk sou dui!

Dit mag wel alles sensasioneel vir die luisteraar in die jaar 2009 klink, maar watter boodskap sou dit

dan hê vir die eerste hoorders van hierdie profesieë in Johannes se tyd?

Al hierdie sogenaamde "moderne uitlegte", wat probeer om “aktueel” te wees, maak net almal om

ons bang! En dit terwyl die doel van die boek (en profesie as sulks) eintlik is om gelowiges te

vertroos en in moeilike omstandighede moed, hoop en rigting te gee.

Die boek Openbaring wil nie 'n "doomsday" film wees nie! Nee, dit wil doodgewoon in simboliese

taal, wat elke gelowige wat die Ou Testament goed ken sal verstaan, presies dieselfde boodskap

vertel as waaroor die res van die Bybel handel. Bloot op 'n ander manier: deur simbole te gebruik,

woord-prentjies, as jy wil.

Hoe sê ons altyd: 'n goeie prentjie is beter as 'n duisend woorde! Dit is soos toe NP van Wyk Louw

Jesus Christus se menswording in sy Feesgedig beskryf het as die "Visarendjie van God". In daardie

beeld hoor 'n mens iets van die kenmerkende duikslag van die visarend en Jesus Christus se

"neerplons" in ons sondige wêreld om mense soos visse te kom vang (d.w.s. om hulle te "red", soos

daar in Mat. 13:47 staan).

Simboliek maak dit vir ons moontlik om sake wat moeilik in woorde uitgedruk kan word, in diepte

raak te vat en dramaties helder te teken. Dink maar aan die engele wat op trompette blaas om van

die rampe aan te kondig waarvan ons in hierdie boek lees. Die simboliek is duidelik: 'n trompet

kondig gebeure aan, maar is ook 'n oproep om gereed te wees. Dit sê dat God uit die hemel

aankondig dinge gaan gebeur, kom wat wil, en dat ons gereed daarvoor moet wees. En as dit nodig

is, moet ons wakker skrik en moet ons betyds na Hom toe terugkeer.

Verder moet dit ons troos met die wete, wat ookal gebeur, God bly totaal in beheer. Al lyk dit soms

asof alles buite beheer is en asof die vyand, of die natuur, of wat ookal, 'n vry hand het. Dit is nie die

waarheid nie. God bly altyd in beheer. Hy is immers die Een wat die engele opdrag gee om die

trompette te blaas wat al hierdie gebeure en dinge aankondig.

Ook die getalle waarvan ons oral in die boek Openbaring lees, moet in hierdie sin verstaan word: as

simbole. Hierdie getalle is nie lukraak gekies nie. In Johannes se tyd, en veral in die Joodse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!