OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

nuwewyn.co.za
from nuwewyn.co.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Openbaring 21 So lyk die bruid Soos ek laas gesê het is die Bybel hierdie liefdesverhaal, ‘n Roman per excellance! Dit vertel vir ons die verhaal hoe God die Vader ‘n meesterplan aanmekaar sit om te sorg dat Sy Seun die vrou van vroue kry, wat Hom met haar wese vir ewig sal terug liefhê. Telkens in die geskiedenis van die mensdom sien ons hierdie goue draad deur alles loop. Sien ons skadubeelde en fyn voetspoortjies oppad na daardie dag wat wag in die toekoms ... hulle troudag! Reeds met die eerste twee hoofstukke in die Bybel, daar in die begin in Genesis, ontdek ons die begin van die goue draad. Ons sien dit waar God vir sy nuutgeskape eerste Adam ‘n vrou, iemand uit homself, skep sodat hulle twee “een” kan wees. Daarom verbaas dit ons nie om hier op die laaste bladye van hierdie boek, die Bybel, waarin God Homself en Sy hart openbaar, hier in Openbaring 21, uiteindelik, vooruit, die “foto” te kry van die gebeure op daardie finale dag, met die bruilof van Sy Seun en Sy Bruid! “Toe het ek ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het verdwyn, en die see het nie meer bestaan nie. En ek het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel uit sien afkom. Die stad was gereed soos ‘n bruid wat vir haar man versier is. Toe het ek ‘n harde stem van die troon af hoor sê: ‘Kyk, die woonplek van God is nou by die mense. Hy sal by hulle bly; hulle sal sy volke wees, en God self sal by hulle wees as hulle God. Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.’ Toe sê Hy wat op die troon sit: ‘Kyk, Ek maak alles nuut.’ En daarna sê Hy: ‘Skryf hierdie woorde op, want hulle is betroubaar en waar.’ Verder sê Hy vir my: ‘Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. Elkeen wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees. ‘Maar dié wat bang en ontrou geword het, die losbandiges, moordenaars en onsedelikes, bedrieërs en afgodsdienaars en al die leuenaars, hulle lot is die poel wat met vuur en swael brand, dit is die tweede dood.’ Toe het een van die sewe engele wat die sewe bakke het waarin die sewe laaste plae was, gekom en met my gepraat. ‘Kom,’ het hy gesê, ‘ek sal jou die bruid wys, die vrou van die Lam.’ Ek is toe deur die Gees meegevoer en die engel het my na ‘n groot hoë berg toe geneem en die heilige stad Jerusalem vir my gewys, wat van God af uit die hemel uit afkom. Die stad het die heerlikheid van God ...” (Op. 21:1-11) Is dit nie aangrypend dat die vrou wat uiteindelik die Bruid van die Seun van God gaan wees, geteken word as ‘n “stad” nie! Net soos wat die “vrou” wat “nee” gesê het vir Sy liefde, ook as ‘n stad, Babel, geteken is nie!

Dit is eintlik logies dat dit juis so gesimboliseer moet word, want die Bruid (en die vrou wat nee gesê het) is immers miljoene der miljoene mense! Die Bruid is immers die ekklesia, elke mens wat êrens in die geskiedenis gekies het om in geloof die evangelieboodskap vas te gryp oor ‘n God wat my en jou, ten spyte van ..., so liefgehad het dat Hy Sy Seun gestuur het om Sy lewe te gee. Sodat ek en jy vry gemaak kon word van alles wat ons verhoed het om Hom lief te hê soos wat ‘n vrou bedoel is om haar Man lief te hê! Maar soos wat ek en jy deur God se Gees oor en nuutgemaak moes word om gereed te wees vir daardie dag ... vir wanneer ons finaal gaan trou ... so moet hierdie aarde en hemel oor en nuutgemaak word om die finale dekor en woonplek te kan wees waar ons, as die bruid, en die Bruidegom, vir ewig kan saamwoon. Daarom hoor ons hoe Paulus daar in Romeine 8, van vers 18 af, vertel hoe die hele skepping al sugtend uitsien na daardie dag ... Wat hulle ook finaal verlos sal word van al die gevolge van die sonde van die mens, wat gemaak het dat alles dag vir dag net verder verval en doodgaan. En hoor ons hoe Paulus vertel hoe ek en jy as gelowiges al sugtend uitsien na daardie dag, terwyl die transformasieproses nog besig is om in ons eie lewe en om ons plaas te vind, om alles gereed te maak vir daardie dag. En, sê hy, hoor ons hoe die Gees van God met groot versugting saam met ons bid tot die Vader ... dat die laaste pennestrepe van Sy merkwaardige ewige plan tog gou getrek sal word.

Openbaring 21 So lyk die bruid

Soos ek laas gesê het is die Bybel hierdie liefdesverhaal, ‘n Roman per excellance! Dit vertel vir ons

die verhaal hoe God die Vader ‘n meesterplan aanmekaar sit om te sorg dat Sy Seun die vrou van

vroue kry, wat Hom met haar wese vir ewig sal terug liefhê.

Telkens in die geskiedenis van die mensdom sien ons hierdie goue draad deur alles loop. Sien ons

skadubeelde en fyn voetspoortjies oppad na daardie dag wat wag in die toekoms ... hulle troudag!

Reeds met die eerste twee hoofstukke in die Bybel, daar in die begin in Genesis, ontdek ons die

begin van die goue draad. Ons sien dit waar God vir sy nuutgeskape eerste Adam ‘n vrou, iemand uit

homself, skep sodat hulle twee “een” kan wees.

Daarom verbaas dit ons nie om hier op die laaste bladye van hierdie boek, die Bybel, waarin God

Homself en Sy hart openbaar, hier in Openbaring 21, uiteindelik, vooruit, die “foto” te kry van die

gebeure op daardie finale dag, met die bruilof van Sy Seun en Sy Bruid!

“Toe het ek ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien. Die eerste hemel en die eerste aarde het

verdwyn, en die see het nie meer bestaan nie.

En ek het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel uit sien afkom. Die stad was

gereed soos ‘n bruid wat vir haar man versier is.

Toe het ek ‘n harde stem van die troon af hoor sê: ‘Kyk, die woonplek van God is nou by die mense.

Hy sal by hulle bly; hulle sal sy volke wees, en God self sal by hulle wees as hulle God. Hy sal al die

trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie

meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.’

Toe sê Hy wat op die troon sit: ‘Kyk, Ek maak alles nuut.’ En daarna sê Hy: ‘Skryf hierdie woorde op,

want hulle is betroubaar en waar.’

Verder sê Hy vir my: ‘Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan

elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. Elkeen

wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees.

‘Maar dié wat bang en ontrou geword het, die losbandiges, moordenaars en onsedelikes, bedrieërs

en afgodsdienaars en al die leuenaars, hulle lot is die poel wat met vuur en swael brand, dit is die

tweede dood.’

Toe het een van die sewe engele wat die sewe bakke het waarin die sewe laaste plae was, gekom en

met my gepraat. ‘Kom,’ het hy gesê, ‘ek sal jou die bruid wys, die vrou van die Lam.’

Ek is toe deur die Gees meegevoer en die engel het my na ‘n groot hoë berg toe geneem en die

heilige stad Jerusalem vir my gewys, wat van God af uit die hemel uit afkom. Die stad het die

heerlikheid van God ...” (Op. 21:1-11)

Is dit nie aangrypend dat die vrou wat uiteindelik die Bruid van die Seun van God gaan wees, geteken

word as ‘n “stad” nie! Net soos wat die “vrou” wat “nee” gesê het vir Sy liefde, ook as ‘n stad, Babel,

geteken is nie!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!