01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vir die ekklesia wat oral in krisis verkeer, midde die haglike omstandighede van vervolging en lyding

waar hulle ookal hulle bevind, kan net God deur 'n woord van Hom af, vir ons 'n venster oopmaak

om ons te help sien hoe dinge aan die einde in die hemel reeds lyk. Om ons te help "sien" wat reeds

vir God 'n werklikheid is.

Vir Hom het al hierdie dinge "reeds gebeur". So help Hy ons bid deur Sy Gees: Vader, laat U wil

geskied, soos in die hemel ... net so ook op die aarde! Dit help ons glo en verseker weet: God bly

deurgaans in beheer. En dit gee ons nuwe energie om enduit te kan volhard.

Skielik verstaan ons dat twee werklikhede hier voor ons afspeel: die gewoon-daaglikse geskiedenis

en gebeure van elke dag, maar ook 'n ander geskiedenis agter die skerms, daar waar ons nie met ons

gewone oë kan sien nie. Daar agter die skerms is 'n dodelike stryd aan die gang tussen die magte

van die Bose (met sy agente op aarde) en God en sy hemelse magte ter wille van die heil van die

ware gelowiges in die wêreld wat volhard.

In hierdie Bybelboek word nie doekies omgedraai nie. Alles word in suiwer geloofstaal vertel.

Midde die aanvegtinge van elke dag op hierdie stukkende aarde vol stukkende mense waar

verskriklike dinge met ons gebeur. En dit word vir gelowiges vertel wat ongeduldig wag op God se

dramatiese ingrype, midde vervolging deur 'n stelsel wat vir hulle "'n dier" geword het. Met trane in

hulle oë van al die seer en die pyn in en om hulle, wag hulle ongeduldig op die waar-word van

daardie finale woede, oorlog en oordeel, wat 'n volmaakte einde 'n werklikheid gaan maak, wat ons

in geloof weet op pad is!

Deurgaans hoor ons God se troos en bemoediging. Dat Hy aan elkeen, wat midde dit alles gelowig

volhard en so die oorwinning gaan behaal, 'n spierwit steentjie gaan gee met 'n nuwe naam daarop

geskryf (Op. 2:7). Soos destyds die gewoonte was tussen vriende, om vir mekaar sulke wit

vriendskaps-klippies te gee. Om vir jou, elke keer as jy daaraan vat, of dit tussen jou vingers vrywe,

te verseker: Jou God en Hemelse Vriend gee vir jou om! Hy sal jou nooit in die steek laat nie. Jy kan

jou maar op Hom beroep, kom wat wil!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!