01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Reeds met die kruisdood en opstanding van Jesus is die mag van Satan en al die wêreldryke van die

bose se mag gebreek en vir altyd onderwerp aan God se groter plan (vgl Kol. 2:15). Maar die

grootste deel van die mensdom glo dit nie en sal dit ook nie glo nie ... tot die einde van eindes toe.

En tog, weet verseker, kom daar ‘n dag waarvan Paulus reeds profeties gepraat het as hy in Rom.

14:11 sê: “.... want daar staan geskrywe: ‘So seker as Ek lewe, sê die Here, voor My sal elke knie buig,

en elke tong sal bely dat Ek God is.’" (vgl Fil. 2:10)

Maar daardie dag, sê Op. 1:7, gaan dit te laat wees. “Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal

Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt

weeklaag. Ja, dit is seker!”

Dan is dit te laat, want alles is verby. God se genadetyd vir ongelowiges is vir altyd verby!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!