01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

God het vir eeue geduldig uitgehou en gewag. Vir eeue het Hy Sy regverdige woede en oordeel oor

sonde en die ongeloof van die grootste gedeelte van die mensdom beteuel. Sodat soveel as

moontlik mense nog geleentheid kon kry om hulle te bekeer.

Hy het hulle immers so liefgehad ... Hy wou hulle so graag genadig wees. Hy wou hulle so graag

bedien met lewe en dit in oorvloed in Christus Jesus. Daarvoor het Hy immers Sy Seun en Sy Seun se

lewe gegee. Daarvoor het Hy, voordat daar sprake van tyd of enigiets anders was ... voordat daar ‘n

skepping en ‘n planeet Aarde was ... ‘n verlossingsplan bedink wat vir die nuwe geslag mense wat Hy

gaan skep, onverdiend, ‘n brug kan voorberei terug na Hom toe. Het Hy ‘n bevrydingsplan bedink

om uit hierdie nuwe geslag mense ‘n bruid los te koop om vir Sy Seun ‘n Bruid te wees.

Maar nou is die tyd om gered te word vir ewig verby. Die maat is vol. Nou gaan God se oordeel en

woede oor sonde en ongeloof en die boosheid op aarde hom uitwoed! En niks kan dit keer nie!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!