OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

nuwewyn.co.za
from nuwewyn.co.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Koning van konings en Here van here, wat op pad is. Wat reeds in die hemele sit op Sy troon om binnekort, finaal, Sy plek ook op aarde op Sy troon te kom inneem. Verstaan mooi, Hy het reeds alle magte oorwin, maar hier op aarde, waar die vyand steeds vasklou aan sy heersersposisie, moet hierdie oorwinning "afgedwing word". Hier is daar 'n oorlog aan die gang tot en met elke knie uiteindelik finaal voor Hom sal buig, en elke tong, finaal, Hom sal erken en bely as die Verlosser, Koning en Here (1 Kor. 15:23-28). Kom ons verstom ons vir 'n paar weke aan alles wat Johannes vir ons oor Hom, Jesus, ons Verlosser en Here, in hierdie profetiese visioene openbaar. Ja, dat Hy die Here en Hoof van die ekklesia, die wêreldwye kerk oor alle tye, is (Op. 1-3). Maar ook die Koning van die konings, wie se Koninkryk stelselmatig en finaal kom (Op. 4-22). Luister hoe getuig Johannes oor wat hy gesien het. "Wat hier volg, is deur Jesus Christus geopenbaar. God het die openbaring oor wat binnekort moet gebeur, vir Hom gegee om aan sy dienaars bekend te maak. Jesus het toe sy engel gestuur om sy dienaar Johannes dit alles te laat sien. Johannes is die getuie van wat God gesê en wat Jesus Christus bevestig het; hy getuig van alles wat hy gesien het. Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby" (Op. 1:1-3). Daarom hoor ons Johannes sê: "Van Johannes. Aan die sewe gemeentes in die provinsie Asië. Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon, en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het, die heerser oor die konings van die aarde. Uit liefde vir ons het Hy ons deur sy bloed van ons sondes verlos en ons sy koninkryk gemaak, priesters vir God sy Vader. Aan Hom behoort die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen. Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja, dit is seker! 'Ek is die Alfa en die Omega,' sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige" (Op. 1:4-8).

Openbaring (B) Onthou, dit is profesie dié! G'n wonder sovele gelowiges sê die boek Openaring is vir hulle 'n duister boek vol onverstaanbaarhede nie! 'n Mens kan so maklik verstrik raak tussen die detail van die magdom verklarings van al die beelde wat jy in die honderde boeke daaroor op die rak van winkels kry. En as baie van hierdie boeke boonop "vergeet" dat ons hier met profesie te make het, voorspel dit net verdere misverstand! En tog, die oomblik as die boodskap van hierdie boek in jou hart tuiskom, is dit asof jy die hele wêreld en skepping om jou, en die lewe as sulks, in 'n nuwe lig sien. Hoe sê die een skrywer: dit is asof die son skielik in die nag vir jou opgekom het! Nie dat 'n mens daarmee verwaand wil sê dat jy elke detail en vers daarin gemaklik vir mense kan verklaar nie. Dit bly immers profetiese woorde waarmee God van Sy kant af die werklikheid om ons van die verlede, hede en toekoms, vir ons teken. Uiteraard sien ons slegs 'n "raaiselagtige beeld deur 'n dowwe spieël (vgl. 1 Kor. 13:12). Mag ek sommer hier ter aanvang erkenning gee aan die deeglike studie van Tiaan Jordaan in sy boek, "Openbaring vandag", wat die honderde en honderde eksegetiese verklarings en boeke oor hierdie Bybelboek deurgewerk het, en op wie se materiaal ek sterk steun in my "storie" hieroor. 'n Wêreld breek vir 'n mens oop as jy raaksien dat ons in die boek, Openbaring, te make het met profesieë wat in sewe parallelele dele bymekaar gesit is, naamlik hoofstuk 1 tot 3; 4 tot 7; 8 tot 11; 12 tot 14; 15 tot 16; 17 tot 19; en 20 tot 22. Sonder om in die detail verstrik te raak of te probeer om elke dingetjie of elke beeld in hierdie 22 hoofstukke vir jou te probeer verduidelik, wil ek probeer om vir jou die basiese storie agter die detail-verhaal in hierdie "aksiefilm met sy sowat 22 tonele" oor die volgende paar weke saam te vat. Maar kom ek vat hierdie keer, in my oë, kardinaal belangrike dinge raak wat ons regte verstaan van hierdie materiaal sal help verseker. Soos dat hierdie hele boek geskryf is in wat bekend was as "apokalipties profetiese taal". Groot woorde wat maar net beteken dat dit "apokalipties" van aard is, naamlik dat dit, soos die Griekse woord "apokalupsis" sê, wil "onthul" wat werklik agter die skerms aan die gebeur is, nou en in die toekoms. En die manier hoe dit gedoen word is deur 'n storie agter die storie vir die eerste lesers te vertel deur hierdie "askie-film vol bekende simbole en beelde". Om hulle, en natuurlik elke ander gelowige oor die eeue wat kom, te vertroos, te versterk en te bemoedig, soos 1 Kor. 14:3 immers sê die hart en bedoeling van profesie is. Ons het dus hier met simboliek te make, waarmee die waarheid, dit wat werklik aan die gebeur was en wat gaan gebeur, kom wat wil, vir ons in beelde geteken word. So sien ons, word die bestaande wêreld geteken in die greep van die Bose. Die aarde is Satan se gevegsterrein, en tot onlangs "sy koninkryk en bevelsgebied". Waarin hy, met sy bose strategieë en agente, Jesus Christus, die nuwe Koning en God self, se gesag uitdaag en Sy gehoorsame volgelinge op aarde wil vernietig. Vir ons as gelowige mense lyk alles pikdonker en staar ons ons telkens blind teen die realiteite van sy intense en demoniese aanslag op ons. En dit is net God wat met 'n profetiese woord uit Sy hart oor wat werklik aan die gebeur is, vir ons geloof en hoop en 'n opwindende toekoms kan laat sien.

Openbaring (B) Onthou, dit is profesie dié!

G'n wonder sovele gelowiges sê die boek Openaring is vir hulle 'n duister boek vol

onverstaanbaarhede nie! 'n Mens kan so maklik verstrik raak tussen die detail van die magdom

verklarings van al die beelde wat jy in die honderde boeke daaroor op die rak van winkels kry. En as

baie van hierdie boeke boonop "vergeet" dat ons hier met profesie te make het, voorspel dit net

verdere misverstand!

En tog, die oomblik as die boodskap van hierdie boek in jou hart tuiskom, is dit asof jy die hele

wêreld en skepping om jou, en die lewe as sulks, in 'n nuwe lig sien. Hoe sê die een skrywer: dit is

asof die son skielik in die nag vir jou opgekom het!

Nie dat 'n mens daarmee verwaand wil sê dat jy elke detail en vers daarin gemaklik vir mense kan

verklaar nie. Dit bly immers profetiese woorde waarmee God van Sy kant af die werklikheid om ons

van die verlede, hede en toekoms, vir ons teken. Uiteraard sien ons slegs 'n "raaiselagtige beeld

deur 'n dowwe spieël (vgl. 1 Kor. 13:12).

Mag ek sommer hier ter aanvang erkenning gee aan die deeglike studie van Tiaan Jordaan in sy

boek, "Openbaring vandag", wat die honderde en honderde eksegetiese verklarings en boeke oor

hierdie Bybelboek deurgewerk het, en op wie se materiaal ek sterk steun in my "storie" hieroor.

'n Wêreld breek vir 'n mens oop as jy raaksien dat ons in die boek, Openbaring, te make het met

profesieë wat in sewe parallelele dele bymekaar gesit is, naamlik hoofstuk 1 tot 3; 4 tot 7; 8 tot 11;

12 tot 14; 15 tot 16; 17 tot 19; en 20 tot 22.

Sonder om in die detail verstrik te raak of te probeer om elke dingetjie of elke beeld in hierdie 22

hoofstukke vir jou te probeer verduidelik, wil ek probeer om vir jou die basiese storie agter die

detail-verhaal in hierdie "aksiefilm met sy sowat 22 tonele" oor die volgende paar weke saam te vat.

Maar kom ek vat hierdie keer, in my oë, kardinaal belangrike dinge raak wat ons regte verstaan van

hierdie materiaal sal help verseker. Soos dat hierdie hele boek geskryf is in wat bekend was as

"apokalipties profetiese taal". Groot woorde wat maar net beteken dat dit "apokalipties" van aard

is, naamlik dat dit, soos die Griekse woord "apokalupsis" sê, wil "onthul" wat werklik agter die

skerms aan die gebeur is, nou en in die toekoms. En die manier hoe dit gedoen word is deur 'n

storie agter die storie vir die eerste lesers te vertel deur hierdie "askie-film vol bekende simbole en

beelde". Om hulle, en natuurlik elke ander gelowige oor die eeue wat kom, te vertroos, te versterk

en te bemoedig, soos 1 Kor. 14:3 immers sê die hart en bedoeling van profesie is.

Ons het dus hier met simboliek te make, waarmee die waarheid, dit wat werklik aan die gebeur was

en wat gaan gebeur, kom wat wil, vir ons in beelde geteken word.

So sien ons, word die bestaande wêreld geteken in die greep van die Bose. Die aarde is Satan se

gevegsterrein, en tot onlangs "sy koninkryk en bevelsgebied". Waarin hy, met sy bose strategieë en

agente, Jesus Christus, die nuwe Koning en God self, se gesag uitdaag en Sy gehoorsame volgelinge

op aarde wil vernietig.

Vir ons as gelowige mense lyk alles pikdonker en staar ons ons telkens blind teen die realiteite van sy

intense en demoniese aanslag op ons. En dit is net God wat met 'n profetiese woord uit Sy hart oor

wat werklik aan die gebeur is, vir ons geloof en hoop en 'n opwindende toekoms kan laat sien.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!