01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Openbaring 11 Lyke in die strate

Om gehoorsaam Jesus te volg, gaan vervolging en selfs dalk jou lewe kos! Laat daar geen twyfel oor

wees nie.

Dit lees ons sommer op baie plekke in die Nuwe Testament. In Openbaring 11 profeteer Jesus

teenoor Sy mense dat om Sy getuies in hierdie stukkende wêreld vol stukkende mense te wees, baie

keer in die geskiedenis gaan beteken dat van ons se lyke soms sommer in die hoofstraat gelos gaan

word. As ‘n waarskuwing vir ander, maar ook om die meerderheid se minagting vir ons boodskap in

die openbaar ten toon te stel.

Kom ons kyk na hierdie hoofstuk in ‘n bietjie meer detail. In verse 1 en 2 herinner Jesus ons

profeties daaraan dat die God se ekklesia, Sy nuwe volk, soos die tempel van ouds gaan wees. Om in

hierdie tempel welkom te wees, moet jy deel wees van God se nuwe geslag priesters (soos 1 Pet. 2:9

en 10 elke gelowige volgeling van Jesus teken). Moet jy dus ‘n gelowige volgeling wees om deel te

wees van Sy volk wat hier welkom is.

God self is soos ‘n muur van vuur rondom Sy mense. Voortdurend kan ons verseker wees van Sy

beskerming. Ja, selfs as ons, soos die klein boekie van Openbaring 10 en 11 sê, terwille van ons

getuienis teenoor die res van die wêreld, bereid moet wees om, soos Daniël se vriende van ouds, in

die vuur gegooi te word om te sterf.

Die profetiese woord gaan verder: “Maar die voorhof, wat buitekant die tempel is, moet jy

heeltemal uitlaat en dit nie meet nie, omdat dit aan die heidene oorgegee is, en hulle sal die heilige

stad twee en veertig maande lank vertrap.

‘Ek sal aan my twee getuies opdrag gee, en hulle sal, met rouklere aan, my boodskap twaalf honderd

en sestig dae lank verkondig.’

Hulle is die twee olyfbome en ook die twee lampe wat voor die Here van die aarde staan. As iemand

hulle kwaad wil aandoen, kom daar vuur uit hulle monde uit en verteer hulle vyande. Só moet

elkeen doodgemaak word wat hulle kwaad sal wil aandoen. Hulle het die mag om die hemel toe te

sluit, sodat daar gedurende die hele tyd wanneer hulle God se boodskap verkondig, geen reën sal val

nie. Hulle het ook die mag om al die water in bloed te verander en om die aarde met allerhande plae

te tref so dikwels as hulle dit nodig vind. Wanneer hulle egter hulle getuienis klaar gelewer het, sal

die dier wat uit die onderaardse diepte uit kom, teen hulle oorlog maak, hulle oorwin en hulle

doodmaak. Hulle lyke sal in die hoofstraat van die groot stad lê waar hulle Here ook gekruisig is. Die

stad word sinnebeeldig Sodom en Egipte genoem. Mense van al die volke, stamme, tale en nasies

sal hulle lyke drie en ‘n half dae lank daar sien lê en nie toelaat dat hulle begrawe word nie. Die

bewoners van die aarde sal bly wees oor hulle dood en hulle daaroor verheug.” (Open. 11:2-10)

Twee en veertig maande, of 1260 dae, is die getalle-simbole in die Bybel vir die eindtyd, van Jesus se

eerste koms tot by Sy wederkoms. Daarom is dit ook die tyd wat God se mense blootgestel is aan

die werklikheid van ‘n wêreld waarin die meerderheid van die wêreld se bevolking op allerlei

maniere God se gesag gaan uitdaag en vertrap. En baie kere sal hulle teiken Sy mense wees.

Die lig in gelowige volgelinge van Jesus se lewens, as God se “lampe”, en die salwing en Godsvrug as

gevolg van God se Gees se werking in en deur hulle lewens, gaan maar altyd vir die wêreld daarbuite

soos ‘n plaende gewete wees; ‘n klip in die skoen waarvan die meerdheid van die mensdom net

ontslae wil raak.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!