OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn
OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn
OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Die tyd is min. Net een trompet bly oor! Tog is mense in hulle miljoene besig om ongered die

ewigheid in te strompel!

Daarom moet ons eers God se Woord eet. ‘n Woord wat, aan die eenkant, soet soos heuning in ons

mond is. Dit bestaan immers uit die blye boodskap van die evangelie van redding wat vir ons lewe

en dit in oorvloed kan bedien. Maar die anderkant van hierdie selfde boodskap van genade is ook

die bitter van die wete dat elkeen wat hierdie woord nie aanvaar nie, God se oordeel gaan beleef.

Ook dat ons, wat die boodskap wel aanvaar het in geloof en daaroor gaan getuig, self vervolging en

lyding as gevolg daarvan in ons eie lewens gaan beleef, wat soms dit selfs vir ons bitter gaan maak.

Neem dit. Maak dit jou eie. Laat dit soos kos in jou bloedstroom opgeneem word. Laat dit jou voed

en sterk maak. Maak dit deel van jou gees en jou passie in die lewe. Sodat dit jou kan aanvuur om

uit te gaan en daaroor te getuig. Want God wil nie hê dat een mens verlore sal gaan nie.

Ons weet immers, met die blaas van die sewende trompet, gaan die finale oordeel oor die

ongelowige wêreld finaal kom: op hulle wag die hel van ‘n ewigheid sonder God!

Terwyl daar vir ons die belofte van ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde waar sal word. Dit is God se

einddoel. Hierheen is Hy met ons oppad.