01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Wees gewaarsku: elke keer gaan die oorloë wat kom net meer brutaal en wreder as die vorige

wees! En, soos W Hendriksen sê, wees gewaarsku: tydens oorloë word mense soos duiwels!

Hoe goed ken ons dit nie! Lees jy die geskiedenis van die mensdom, sien jy telkens hoe oorlogsmal

diktators probeer om hulle mag met leuens en geweld te behou, en hoe oorloë as gevolg hiervan

volg. So was dit, so is dit en so sal dit wees totdat Jesus weer kom!

Behalwe dat God deur hierdie profetiese woord die werklikheid teken wat op ons wag, is dit

terselfdertyd bedoel as ‘n waarskuwing vir die mensdom, sodat hulle sal skrik en na Hom sal

terugdraai.

Maar die tragedie is, sê God, dat die meerderheid mense hulle nie gaan bekeer nie! Te midde van

die swart perd van honger wat steeds op die rooie van oorlog volg, en die vaal perd met sy

onvermydelike massagrafte kort op sy hakke, het die mensdom steeds koud, magsbelus en hard

soos ‘n klip gebly. Ons leer maar net nie. Alhoewel God se genadedeur steeds oopstaan, keer die

meerderheid mense maar net nie na God terug nie.

Tog ... moet dit nie ons as gelowiges ontmoedig nie. Midde al hierdie negatiewe realiteite het God

steeds met ons ‘n plan ...

En daaroor gesels ons volgende keer verder.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!