01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Toe het ek ‘n arend hoog in die lug sien vlieg, en ek het hom met ‘n harde stem hoor skreeu: "Wee,

wee, wee die bewoners van die aarde wanneer die ander drie engele op hulle trompette gaan

blaas." (Op. 8:7-13)

Soos wat die eerste vier engele hulle trompette die een na die ander blaas, speel drie-dimensionele

beelde in ‘n warboel van beeld en klank voor ons af. Ongeag wie daar na kyk, en in watter tydvak van

die geskiedenis jy leef, herken jy dinge uit jou eie tyd wat rondom jou op aarde gebeur tussen die

dinge wat hier beskryf word. Wie van ons in die twintigste eeu sien nie die brande en die bomme in

‘n tipiese oorlogsituasie met al die bloed en lyke wat agtergelaat word nie! En as die tweede

trompet blaas, dink ons aan al die rampe op see en die uitwissing van ons visbronne en seelewe. Die

derde trompet se boodskap laat ons onvermydelik dink aan vulkaniese uitbarstings wat gepaard

gaan met verspoelings, skepe wat sink en tifone. En die water wat bitter raak, laat ons onvermydelik

dink aan al die waterbesoedeling en bitterheid as gevolg van watertekorte, vloede, oorstomings en

verspoelings.

Die vierde trompet se gebeure is nie so maklik om te interpreteer nie. Sou dit dui op

sonverduisterings, lugbesoedeling en ...?

Maar miskien is dit alles bedoel om ons sprakeloos te laat. Om ons te help om iets van die gevoel

van absolute verskrikking en magteloosheid te onthou as ons ons telkens vasloop teen een of ander

gevolg van sonde. Daar besef ons maar weer die oordeel van God as die mensdom maar weer

selfgesentreerd hulle vergryp het in hulle omgewing en die hele ekosisteem maar net verder

vernietig het. Met al die paniek en katastrofiese gebeure na alle kante toe as gevolg daarvan.

En dan treffend, as ‘n soort tussenspel, die prentjie van die engel met die goue wierrookbak vol van

al die gebede van die gelowiges midde al hierdie dinge wat gebeur. “‘n Ander engel het toe gekom

en by die altaar gaan staan met ‘n goue wierookbak. Daar is baie wierook aan hom gegee om dit

saam met die gebede van al die gelowiges op die goue altaar voor die troon te offer. Die rook van

die wierook wat deur die engel geoffer is, het saam met die gebede van die gelowiges opgestyg voor

God” (Op. 8:3,4)

So word ons getroos: ons gebede word gehoor! Ons gebede kan dinge verander! Ja, kan selfs

hierdie katastrofiese gebeure midde die mensdom, die aarde en skepping om ons, positief

beïnvloed! Daar is werklik krag in gebed!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!