01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Koning van konings en Here van here, wat op pad is. Wat reeds in die hemele sit op Sy troon om

binnekort, finaal, Sy plek ook op aarde op Sy troon te kom inneem. Verstaan mooi, Hy het reeds alle

magte oorwin, maar hier op aarde, waar die vyand steeds vasklou aan sy heersersposisie, moet

hierdie oorwinning "afgedwing word". Hier is daar 'n oorlog aan die gang tot en met elke knie

uiteindelik finaal voor Hom sal buig, en elke tong, finaal, Hom sal erken en bely as die Verlosser,

Koning en Here (1 Kor. 15:23-28).

Kom ons verstom ons vir 'n paar weke aan alles wat Johannes vir ons oor Hom, Jesus, ons Verlosser

en Here, in hierdie profetiese visioene openbaar. Ja, dat Hy die Here en Hoof van die ekklesia, die

wêreldwye kerk oor alle tye, is (Op. 1-3). Maar ook die Koning van die konings, wie se Koninkryk

stelselmatig en finaal kom (Op. 4-22).

Luister hoe getuig Johannes oor wat hy gesien het. "Wat hier volg, is deur Jesus Christus

geopenbaar. God het die openbaring oor wat binnekort moet gebeur, vir Hom gegee om aan sy

dienaars bekend te maak. Jesus het toe sy engel gestuur om sy dienaar Johannes dit alles te laat

sien. Johannes is die getuie van wat God gesê en wat Jesus Christus bevestig het; hy getuig van alles

wat hy gesien het. Geseënd is die een wat die woorde van hierdie profesie lees, en die mense wat

dit hoor en wat ter harte neem wat daarin geskrywe staan, want die eindtyd is naby" (Op. 1:1-3).

Daarom hoor ons Johannes sê: "Van Johannes. Aan die sewe gemeentes in die provinsie Asië.

Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy

troon, en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het,

die heerser oor die konings van die aarde. Uit liefde vir ons het Hy ons deur sy bloed van ons sondes

verlos en ons sy koninkryk gemaak, priesters vir God sy Vader. Aan Hom behoort die heerlikheid en

die krag tot in alle ewigheid! Amen. Kyk, Hy kom met die wolke, en al die mense sal Hom sien, ook

hulle wat Hom deurboor het; en al die volke van die aarde sal oor Hom in selfverwyt weeklaag. Ja,

dit is seker! 'Ek is die Alfa en die Omega,' sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die

Almagtige" (Op. 1:4-8).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!