01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Openbaring 8 Oppad ...

Hoe goed onthou ek nie hoe ons, oppad na ons vakansie by die see, as kinders mekaar uitgedaag het

wie sien eerste die see nie! En as ons dan die see vir die eerste keer raakgesien het, hoe ons net nie

kon wag om uiteindelik daar te kom nie. Ek onthou maar te goed hoe ons, aanhoudend, teenoor ons

ouers klaend gevra het: Maar wanneer kom ons uiteindelik dan daar aan?

Die boek, Openbaring, is baie soos ‘n mens wat onderweg is na êrens wat vêr is. Jy reis deur

woestyne, diep valleie en soms oor onherbergsame terreine. In die proses word jy moeg, dors en

moedeloos, en jy begin uitsien na die einde. Maar die stad wil net nie kom nie. Soms sien jy uit die

verte die stad daar voor blink, maar dan is dit weer weg en lê net nog ‘n bult of vallei voor.

So werk Openbaring met ons. Net wanneer ons dink die einde is voor die deur, word ons horison

weer terugverskuif en word ons, soms hardhandig, terug in die werklikhede van ons bestaan

teruggeruk.

Ek onthou so goed hoe my oom wat in die Tweede wêreldoorlog was, vertel het hoe hulle midde al

die lyding, oorlogwerklikhede en dood, telkens gedink het: die einde het nou aangebreek! Maar dan

het daar maar weer rustiger tye gekom en uiteindelik is vrede gesluit en kon die gewone lewe maar

net weer aangaan.

Terwyl ‘n mens die boek Openbaring lees, weet ons seker: êrens voorkant toe gaan ons oor die

laaste hoogte, om meteens, stralend, voor ons in al sy heerlikheid, die hemelse Godstad te sien lê,

die nuwe Jerusalem. Laas het Openbaring, hoofstuk 7, ons daaraan herinner. Maar meteens is ons

weer terug in die werklikheid van die nou in hoofstuk 8. Wanneer die Lam van God die sewende en

laaste seël oopbreek, is daar eers ‘n stilte en dan word sewe trompette geblaas (Op. 8:1,2). ‘n

Oomblik van stilte wek mos afwagting, en beklemtoon eintlik wat gaan volg ... asof alles gespanne

stilbly en luister wat gaan volgende kom. Soos Sefanja sê: Wag in stilte op die Here God! Die dag

van die Here is naby! (Sef. 1:7) Die boodskap is duidelik: Wag ... luister ... hier kom verskriklike

dinge!

Dan blaas engele sewe keer met hulle trompette. En, onthou ons, trompetgeskal in die Ou

Testament was altyd simbolies bedoel as ‘n waarskuwing en oproep tot bekering. So ook hier. Kom

ons lees met hierdie verstaan hierdie verse.

“Die sewe engele met die sewe trompette het hulle toe gereed gemaak om daarop te blaas. Die

eerste engel het op sy trompet geblaas. Daar het hael en vuur gekom met bloed gemeng, en dit is op

die aarde gegooi. ‘n Derde van die aarde is verbrand, ‘n derde van die bome is verbrand, en al die

groen gras is verbrand. Die tweede engel het toe op sy trompet geblaas. Iets soos ‘n groot berg wat

brand, is in die see gegooi. ‘n Derde van die see het bloed geword, ‘n derde van alles wat in die see

lewe, het doodgegaan, en ‘n derde van die skepe het vergaan. Toe het die derde engel op sy

trompet geblaas. ‘n Groot ster wat soos ‘n fakkel brand, het van die hemel af geval. Hy het op ‘n

derde van die riviere en op die waterbronne geval. Die ster se naam is Bitterals. ‘n Derde van die

water het bitter geword, en baie mense het van die water doodgegaan omdat dit besmet was. Die

vierde engel het toe op sy trompet geblaas. ‘n Derde van die son en ‘n derde van die maan en ‘n

derde van die sterre is getref, sodat ‘n derde van hulle donker geword het. ‘n Derde deel van die dag

het nie lig gehad nie, en die nag ook nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!