01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dit is dus werklik asof God ons innooi in Sy rolprentteater en vir ons die tydperk, wat ek sommer die

“tussentyd” wil noem, van sewe hoeke af kom wys. En dan is hierdie “tussentyd” die gebeure,

sigbaar en onsigbaar, van Jesus se eerste koms as mens af tot by Sy wederkoms. Dit handel dus elke

keer oor dieselfde tydperk wat net elke keer in ander simboliese taal en prentjies, met verskillende

aksente, vir ons geteken word.

As jy dit verstaan sal dit jou beskerm en help om nie verwar te word nie, of om gedeeltes verkeerd

uit te lê nie. Dit sal jou help om te verstaan dat die gedeeltes van die profesieë wat handel oor die

oopmaak van die sewe seëls, byvoorbeeld, en die gedeelte oor die sewe trompette en die bakke vol

wraak, almal na dieselfde gebeure in die geskiedenis verwys. Dit sal jou help om raak te sien hoe

daar telkens verwys word na hoe God se mense gedurende die geskiedenis vervolg is of word, maar

ook hoe God Sy mense midde dit alles beskerm. Asook hoe Sy oordeel en straf, Jesus se wederkoms,

en die laaste oordeel, in die groter prentjie inpas.

Dit alles sal jou help om die boodskap van die boek Openbaring werklik te verstaan. En dit help dat,

midde al die donker rondom jou en my, om tog ook die lig sal raak sien.

Dit help ook ons ontdek dat daar goeie rasionele redes is waarom ek en jy as gelowige volgelinge van

‘n lewende opgestane Jesus, in die lig van die boodskap van hierdie boek, positief en gelowigopgewonde

kan wees oor dit wat reeds in die geskiedenis gebeur het, asook oor dit wat môre en

oormôre nog op ons wag. Al weet ons ook dat daar nog moeilike tye op ons wag.

Sien, Openbaring wys vir ons die “telbord” aan die einde van die “wedstryd”! Ons weet reeds wie

hierdie “wedstryd” gaan wen en wat die uiteinde van alles, en ons plek daarin, gaan wees!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!