01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Openbaring So lyk die groter, breër prentjie!

Om die tendense van die toekoms korrek te voorspel het groot besigheid geword in ons moderne

wêreld. Elke sakeman of groot besigheid wil immers graag vooraf weet wat wag op ons môre en

oormôre sodat ons onsself korrek kan posisioneer en proaktief kan voorberei en beplan.

Kan jy jou voorstel as die lewende God, ja, die enigste ware God, kom en jou uitlig uit die beperkinge

van jou huidige situasie en vir jou op ‘n plek neersit waar jy alles kan sien! Waar jy werklik alles kan

sien ... en boonop kan sien hoe dit inpas in die groter, breër prentjie!

In ‘n sin is dit wat ware Bybelse profesie is (waaroor 1 Kor. 14 onder andere praat). Ware Bybelse

profesie is wanneer God ‘n ander mens gebruik as Sy “tuinslang” en/of “mikrofoon”, om vir mense

te wys hoe lyk die dinge wat gebeur in ons lewens, van God se kant af.

Ek weet nie hoe dit daar in die gedeelte van die Here Jesus se kerk, waar jy Hom aanbid en dien, tans

lyk nie, maar in die Nederduitse Gereformeerde wêreld waaruit ek kom, het ons vir jare die bestaan

en die werklikheid van moderne Bybelse profesie, wat van God af kom, ontken. Omdat ons, saam

met mense soos dokter John MacArthur, geglo het dat hierdie gawe van die Gees, soos die gawes

van bonatuurlike wonderwerke en genesings, opgehou bestaan het met die totstandkoming van die

Bybel in sy vorm soos ons dit vandag ken (hier rondom die vierde eeu na Christus).

En hoe arm het dit ons nie gelaat nie! En dit terwyl God nog heerlik met ander van Sy mense in

ander dele van die Liggaam ook deur profesie (en bonatuurlike wonderwerke en genesings) gepraat

het!

In my eie lewe sou ek dit eers in 1993, toe ek reeds vir veertien jaar predikant in die NG Kerk was,

persoonlik ervaar en belewe! En watter bemoedigende, vertroostende en versterkende geestelike

ervaring was dit nie in my lewe nie (jy kan daarvan lees in my boek, WAARHEEN MET DIE NUWE

WYN).

Die boek, Openbaring, is niks anders as Bybelse profesie nie! Behalwe dat God self daarin vir Sy

mense (en dus ook vir ons) as’t ware kom uitlig tussen al die dinge wat ons visie gewoonlik so

beperk, en ons op ‘n plek neersit van waar ons alles kan sien, kom Hy deur Sy Gees in hierdie

profetiese woorde en wys ons hoe die hele wêreldgeskiedenis van Jesus se koms af tot aan die einde

inmekaar pas. En nie net een keer nie. Sewe keer! Ja, sewe keer, in sewe parallelle gedeeltes in

hierdie 22 hoofstukke, teken Hy vir ons profeties hoe dinge inmekaar pas. Meer as dit, help Hy vir

ons om verby die ooglopende sigbare werklikhede te kyk en om te sien wat agter alles wat gebeur,

sit! Wat daar gebeur waar ons gewoonlik nie kan sien nie!

Kom ek herinner jou net weer aan die sewe parallelle hoofdele van hierdie profetiese boek:

Openbaring 1 tot 3

Openbaring 4 tot 7

Openbaring 8 tot 11

Openbaring 12 tot 14

Openbaring 15 tot 16

Openbaring 17 tot 19

En Openbaring 20 tot 22.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!