01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

“Moenie huil nie. Kyk, die Leeu uit die stam van Juda, die Afstammeling van Dawid, het die

oorwinning behaal en kan die boek met die sewe seëls oopmaak.” (Op. 5:5)

Goddank, die Leeu van Juda was bereid om Lam te word. Was gehoorsaam-gewillig om namens ons

geslag te word. Sodat daar deur Sy wonde vir ons genesing kon kom. Sodat ons stukkende wêreld

met sy stukkende mensdom, wat gedoem was tot totale selfvernietiging, nou op pad kan wees na

iets beter ... na ‘n hoopvolle, nuwe toekoms.

Daarom hoef ek en jy nie vas te kyk en oordonder te word deur die realiteite van vandag in ons

lewens nie, want ons weet daar is meer as net dit. Oorwinning, verandering, deurbrake, genade,

genesing, lewe ... wag voorkant toe!

Daarom kan ek en jy waag om te glo ....

Daar is ‘n wonderwerk oppad

Die onmoontlike kan moontlik word

God self wil ons lei deur Sy stem na waarheen Hy met ons oppad is

Dat God selfs uit die slegste sleg wat met ons kan gebeur, of wat ons oor onsself kan bring,

die allerbeste vir ons kan laat voortkom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!