OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn
OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn
OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
van die maatskappy is gou deur die lelike oorheers. Sekere mense is bevoordeel en teenoor ander is

weer gediskrimineer, nagelang diegene in beheer dit wou doen. Naderhand was almal ongelukkig.

Maar eendag loop een van die werkers die werklike eienaar weer raak. (Eintlik het die eienaar dit so

beskik). Toe die werker uitvind wat die ware toedrag van sake was, sê hy verbaas: Dit is nou vir my

‘n openbaring! Weet u ooit wat tans in u maatskappy aangaan? Ja, sê die eienaar. Ek het volledige

detailverslae oor presies elkeen se doen en late. Eintlik is ek nog steeds volledig in beheer. Ek het

immers my maniere om my mag uit te oefen. En wanneer ek terugkom, sal ek met elkeen in die lig

van sy doen en late afreken.

Maar waarom kom u nie nou al terug nie? Hierop antwoord die eienaar: Wel, as ek nou kom, sal ek

byna almal bankrot moet verklaar en in die tronk moet gooi! En as die werker dan terugreageer:

Maar dit sal net reg wees, antwoord die eienaar: Ja, maar dit is nie my hart nie. Ek het die mense so

verskriklik lief. Daarom gee ek hulle tyd om self tot insig te kom en sake reg te stel. Maar gaan jy

nou en dra die boodskap oor.

Gaan vertel vir hulle wat jy ontdek het. En hoe lief hulle baas hulle steeds het ten spyte van alles.

Dalk leer hulle dan om weer hulle werk so te doen as een van die maniere om ook hulle baas lief te

hê. En dalk leer hulle om my handleiding te gehoorsaam. Herinner hulle ook daaraan dat ek alles

weet, en dat ek weer terugkom. Die persoon het dit so gedoen, en ook ander gekry wat hom gehelp

het. Sommige mense het wel ag daarop gegee, maar baie ander het gedink dit is sommer net ‘n

wolhaarstorie. Hulle het die boodskappers uitgelag en selfs gehaat. Vir diegene wat dit egter geglo

het, het die lewe nuwe betekenis gekry. Omdat hulle geweet het dat die hoof steeds in beheer is,

het hulle rustig geraak. Hulle het geweet Hy is besig om alles reg te stel!