01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Daarom hoor ons Johannes strompel van die een beeld na die ander. Ons hoor hoe hy probeer om

met die beperktheid van die dinge wat hy ken ... lig en kosbare, kleurvolle juwele ... te vertel wat hy

gesien het toe hy God op die troon gesien het.

Hy vertel hoe Jesus Christus die deur was waardeur hy kon ingaan om God te kon sien. Soos wat

Hyself daar in Joh. 10:9 en 14:6 vir ons gesê het Hy is: die enigste ingang na die Vader toe. Ja, Hy is

nou vir ons die deur, na Sy dood en opstanding, wat vir ons oopstaan na die hemel toe.

Om daar God op die troon te sien. In Sy heiligheid, almag, alwetend, alwys, liefdevol, genadig ...

Totdat ons woorde net opraak.

Maar nie net vir Hom nie. Ook die skepping voor Sy troon. Besig om dag en nag, sonder ophou wie

Hy is, Sy karakter, wese en dade, te besing met alles wat tot hulle beskikking is - soos dit eintlik

bedoel is in God se oorspronklike skeppingsplan.

Ons sien daar die leeu, die koning van die diereryk; die bul, as die top-eksemplaar van alle mak diere;

die arend, as adelike verteenwoordiger van alle voëls; en dan die mens as die al-kroondraer onder

God se skepsels op aarde (vgl. Gen. 1:26-27).

En skielik verstaan ons: dit is eintlik hoe dit behoort te wees! God het alles gemaak, mens, dier en

die hele skepping, net met een doel: om Hom te eer, te loof en genot te bring. Elke dingetjie, op sy

unieke manier, is bedoel om te getuig oor Sy mag, liefde, genade en heerlikheid (vgl. Ps. 148). Dit is

soos hierdie reuse simfonie-orkes met al sy fantastiese instrumente en geskakeerde klanke. Alles

wat lewe en bestaan, lewe en bestaan eintlik net om God te loof en te eer!

Miskien moet ek en jy net vandag weer ‘n tydjie maak en buite gaan stap. Om te hoor, te sien en te

ervaar hoe elke berg, wolk, voëltjie, grassprietjie, met alles wat hulle het getuig oor God wat daar is.

Oor Hom wat ten volle in beheer is.

Sodat ons net weer kan onthou.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!