01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die wolboere in die omgewing se skape se beroemde swart wol is net in die beste klere verwerk. En

die oogsalf van die befaamde mediese skool in die stad was wêreldwyd bemark as ‘n middel wat dalk

selfs blindheid kon help genees.

Dink net die skokgolf wat deur hierdie gemeente getrek het die oggend toe die leraar van die

gemeente Jesus se brief aan hierdie gemeente voorgelees het! Toe hy lees: “So sê die Een deur wie

God alles geskep het: Julle is ... ellendig ... arm ... beklaenswaardig ... blind ... kaal ... julle moet julle

bekeer ... Ek sal julle... uitspoeg!

Want Jesus was nie meer daar nie. Hy het buite in die koue in hierdie gemeente gestaan.

Alles het in hierdie gemeente om hulleself gedraai. Egte liefde is deur selfsug en eiebelang vervang.

Ware geloof is deur selfvertroue vervang. Die regte goed is dalk selfs gedoen, maar vir verkeerde

redes.

Die onbegryplike, genadige wonder was dat tog, steeds, bly Jesus hoopvol, liefdevol, geduldig met

hulle. Hulle is nog nie uitgespoeg nie. Daar was nog omdraai-kans! Steeds pleit Hy by hulle: “Kom

koop by My ... gelouterde goud, wit klere en oogsalf om julle van julle blindheid te genees (vgl. vers

18).

Steeds nooi Hy hulle uit om vir Hom oop te maak, en belowe Hy dat Hy wil en sal inkom. Om saam

met hulle te kom aansit aan die tafels van Sy seën en beloftes wat ook vir hulle daar is. Ja, dat Hy

ook vir hulle gekom het om lewe en dit in oorvloed aan hulle te bedien. Hy het immers ook vir hulle,

soos vir al Sy volgelinge, ‘n feesmaal voorberei.

Onthou, net: Jesus forseer nooit deure oop nie. Hy roep en klop ... en wag dan dat ons die deur van

binne af oopmaak. Want hierdie deur kan net van binne-af oopmaak. Van jou kant af.

Het jy werklik vir Hom oopgemaak! En as jy oopgemaak het, proe jy Sy seën en oorvloedige lewe?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!