01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Om werklik onder alle omstandighede Bybels eties te lewe en besigheid te doen, en getrou te bly

aan jou geloofsoortuigings, vra werklik elke dag doelbewuste keuses om net Jesus Christus as Here

en Verlosser in jou lewe gelowig te bly volg, gehoorsaam en te vertrou.

Goddank vir God se Gees in elkeen van Sy mense, wat as Hy in beheer van ons lewens is, ook geduld,

volharding en selfbeheersing in ons sal bewerk. Wat ons sal help om steeds getrou te bly en ons sal

help om nie kompromie te sluit nie. Wat ons sal help om te onderskei as dit werklik gaan oor

waarheid en leuen, en oor reg of verkeerd. Wat ons sal help sien wanneer die keuses waarvoor ons

gestel word werklik ‘n keuse is tussen lewe en dood, en die prys om steeds mee te doen en om

besigheid te bly doen in daardie geval net te hoog is.

Daarom hoor ons ook in hierdie briefie : “Maar julle het darem ‘n paar mense daar in Sardis wat nie

hulle klere besoedel het nie, en hulle sal altyd in wit klere by My wees omdat hulle dit waardig is.

Elkeen wat die oorwinning behaal, sal sulke wit klere dra. Ek sal nooit sy naam uit die boek van die

lewe uithaal nie, en Ek sal voor my Vader en voor sy engele verklaar dat hy aan My behoort” (Op.

3:4-5).

Hoe wonderlik is dit nie om ‘n God te dien wat belowe om ons te bly vashou, kom wat wil! Hoe

staan daar in Johannes 10:27 en 28: “My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My.

Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit

my hand ruk nie.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!