01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Openbaring 3(A) Word wakker julle wat slaap ...

Van die moeilikste mense vir my om te bedien is Christelik godsdienstige mense. Mense wat die

Bybel en sy inhoud ken omdat hulle daarmee opgegroei het in godsdienstige huise. Maar wat in

werklikheid geen persoonlike geloofs- en liefdesverhouding met Jesus Christus het nie. Wat nog

nooit in hulle lewe ‘n persoonlike geloofskeuse gemaak het dat hulle die evangelieboodskap werklik

glo en gekies het om hulle hele lewe daarop te bou nie.

Sulke mense dink meestal alles is reg tussen hulle en God. Hulle gaan immers gereeld “kerk toe” en

lewe goeie lewens. Ek onthou nog so goed hoe ek en my kollega in die NG-gemeente,

Potchefstroom-Mooirivier, vir meer as drie jaar elke jaar elke “belydende lidmaat” van daardie

gemeente besoek het om seker te maak of elkeen van hulle geloofsekerheid gehad het. Of elkeen

van hulle werklik weet dat, as hy of sy vandag sou sterf en voor die Here sou verskyn, hulle verseker

geweet het dat hulle Sy kinders was en dat hulle nie verlore sou gaan nie.

Tot ons skok het ons ontdek dat minder as 20% werklik ‘n persoonlike geloofs- en liefdesverhouding

met Jesus Christus as Verlosser en Here gehad het!

Jesus se persoonlike brief aan die gemeente van Sardis moes vir elke mens in daardie gemeente

geskok het tot in hulle fondasies!

Luister wat word daarin vir hulle gesê: “So sê Hy wat die sewe Geeste van God en die sewe sterre

het: Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle die naam het dat julle lewe, en tog is julle dood.

Word wakker en versterk wat nog by julle oorgebly het, wat op die punt staan om dood te loop. Wat

julle doen, vind Ek nie goed genoeg voor die oë van my God nie.

Dink daaraan hoe julle die evangelie ontvang en daarna geluister het. Hou daarmee vol en bekeer

julle. As julle nie wakker word nie, sal Ek onverwags kom soos ‘n dief, en julle sal nie weet wanneer

Ek op julle sal afkom nie” (Op. 3:1-3).

Hoeveel keer meet ons nie gemeentes, en die lewe in gemeentes, aan hoeveel mense daar na die

eredienste kom, en hoeveel geld hulle het nie!

Sardis was ‘n buitengewone ryk gemeente, in vergelyking met die armoede wat in baie ander

gemeentes geheers het. Behalwe vir die goudmyne wat binne die stadsgrense geval het, met die

meegaande rykdom wat dit ingebring het, het baie lede van die gemeente nie gehuiwer om

kompromie te sluit en te doen wat deur die heidense werkersgilde en Romeinse owerheid vir hulle

gevra is om te doen sodat hulle steeds hulle werk kon behou en steeds kon bly besigheid doen en bly

deel in die bloeiende ekonomie nie.

Watter prys is mense nie bereid om te betaal om sosiaal gereken, welvarend te wees en hulle

finansiële sekuriteit te kan behou nie! Vandag nog sien en hoor ons van hoevele mense wat nie

huiwer om hulle siel, en hulle persoonlike integriteit en geloofsoortuigings, te verkoop vir ‘n klompie

duisend of miljoen rand nie!

En wees maar gewaarsku, moet nie te vinnig wees om ander wat dit doen te oordeel nie! As die

regte hoeveel geld op die tafel is, is dit nie so maklik om steeds te bly nee sê nie!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!