01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wil terugdwing onder die wette, gebruike en reëls van die Ou Testament). So ‘n wettiese lewenswyse

is immers nie op God se genade gebou nie, omdat dit duidelik nie die werklike betekenis van Jesus se

dood en opstanding se implikasies verstaan nie. Dit is in werklikheid maar weer ‘n poging om God se

genade te verdien. Wat natuurlik onmoontlik is en niemand kan red nie (Rom.10:1-4).

Maar aan die anderkant is dit ewe verkeerd om te dink dat om Christus Jesus se versoening en

geregtigheid te aanvaar in geloof, beteken dat ek en jy nou maar kan net kan doen wat ons wil. Dat

ons eenvoudig aan alles kan meedoen wat in hierdie stukkende wêreld rondom ons deur stukkende

mense onder demoniese invloed bedink word. Dieselfde Christus Jesus wat alles gedoen het wat

nodig was om ons Verlosser te wees, is immers ook Here en Koning. Ons lewenswyse en keuses

moet dus in lyn wees met Sy grondwet van Sy Koninkryk en Sy totale normstelsel vir elke deel van

ons lewe. Sy dit vir die huwelik, ons liggaam, geld, alkoholgebruik of nie, of vir wat dit ookal mag

wees. Die Maker van die mens se Handboek vir die mens is en bly ons riglyn. En Sy Gees in ons wil

ons dag vir dag lei en leer wat Sy perfekte wil vir elke deel van ons lewens is.

Die ekklesia van Jesus van alle tye leer dus uit hierdie profetiese brief aan Pergamum hoe gevaarlik

dit is om ter wille van oorlewing of sosiale relevansie kompromieë te sluit met die waardes en

manier van doen deur die res van die samelewing om ons, terwyl dit eintlik totaal in stryd is met God

se perfekte wil vir Sy mense se hele lewe.

Sou ons dit negeer, is dit in elke opsig vir ons nag. En gaan ons die pyn en ellende van

ongehoorsaamheid aan God se perfekte wil vir ons lewens proe. Maar vir diegene wat bereid is om

Hom as hulle Here ook hierin te gehoorsaam, gee Hy die volgende twee beloftes: “Aan elkeen wat

die oorwinning behaal, sal Ek van die verborge manna gee, en daarby sal Ek vir hom ‘n wit steentjie

gee met ‘n nuwe naam daarop gegraveer, wat niemand anders ken nie, net hy wat dit kry” (Op.

2:17).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!