01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Openbaring 2(C) Weier om kompromie te sluit oor reg en verkeerd

Almal van ons ken die storie van die padda wat in ‘n bak gesit word met water in wat stadig maar

seker warm gemaak word ... En so nie eers agterkom dat hy eintlik besig is om te sterf van die hitte

nie!

Die briefie aan die gemeente, Pergamum, in Op. 2:12 tot 17, gaan hieroor. Hierdie stad was die

sentrum van keiseraanbidding vir die hele Asië. Kan jy glo dat daar selfs ‘n tempel vir die keiser hier

opgerig is! Waar hy letterlik “aanbid” kon word! Elke jaar moes elke burger op Romeinse

grondgebied voor die magistraat gaan bely dat die keiser van Rome die “here” is. Dan is daar vir jou

vir daardie jaar ‘n permit uitgereik wat jou toegang gegee het tot die voordele van ‘n getroue

Romeinse burger: goeie werk, sosiale aanvaarding, ‘n rustige en gemaklike lewe, sekuriteit, ens.

Maar weier jy, was dit nag vir jou en het vervolging van allerlei aard noodwendig gevolg.

Die meeste volgelinge van Jesus het as gevolg van gewetenswroeginge hieroor, net nie kans gesien

het om dit te doen nie. En dit het net moeilikheid vir hulle beteken. Sommige het selfs met hulle

lewens daarvoor betaal. Soos Antipas, van wie ons weet wat juis hier in Pergamum die hoogste tol

vir sy geloof moes betaal.

Daarom hoor ons Jesus in hierdie profetiese briefie aan hulle sê: “So sê Hy wat die skerp swaard

met die twee snykante het: Ek ken die plek waar julle bly, daar waar die troon van die Satan is. Tog

bly julle aan my Naam getrou en julle het nie julle geloof in My afgesweer nie, selfs nie in die tyd toe

Antipas, my getroue getuie, doodgemaak is daar by julle waar die Satan bly nie.” (Op. 2:12,13)

G’n wonder sekere gelowiges, en selfs sekere geestelike leiers, het allerlei maklike uitweë uit hierdie

geloofsdilemma gesoek waar voor gelowige volgelinge jaarliks gestaan het nie! Die maklikste pad uit

was om doodgewoon maar met die meerderheid saam te gaan, en ten spyte van hulle oortuiginge,

hierdie eed en belydenis teenoor die keiser as “here” te gaan aflê.

Nog ‘n uitdaging waarvoor gelowiges telkens te staan gekom het was die gereelde uitnodigings by

die werk en in baie sosiale kringe waarin hulle beweeg het, na al die verskillende heidense feeste en

onsedelike partytjies toe wat daarvoor bekend was vir al die sedelose praktyke, drankmisbruik en

selfs orgies wat daar plaasgevind het. Dit was al klaar moeilik om werk te kry as jy ‘n volgeling van

Jesus was, maar om nou nog hierdie partytjies en feeste aanmekaar te vermy, was ‘n seker manier

om uitgestoot te word uit alle sosiale kringe en om vinnig afgedank te word by jou werk.

Om dinge te vererger het sogenaamde leraars onder gelowiges ‘n leer gepropageer wat Christene

geleer het dat ons nie meer nodig het om so eng te wees soos in die verlede nie. “Ons is losgekoop

van die wet en ons is dood vir al die reëls oor jy mag nie dit doen en nie dat doen nie. Ons was

immers gees-mense, is daar vir hulle gesê, en daarom kan dit wat ons met ons liggaam (ons vleesmens)

doen nie ons ewigheidsbestemming beïnvloed nie. Ons kan dus met vrymoedigheid die

beskikbare seks by hierdie soort partytjies gaan geniet, en aan hierdie feeste meedoen.”

Tot sover die leringe van hierdie valse leraars. Hierdie keuse tussen wettisisme en wetteloosheid is

vandag natuurlik nog in verskillende vorms vir elke volgeling van Jesus ‘n gedurige keuse wat jy moet

maak in jou lewe.

Aan die eenkant is die Skrif duidelik dat ons, as volgelinge van Jesus, nie meer nodig het om ons te

laat voorskryf oor wat om te eet en te drink nie, want ons is werklik dood vir die wettiese

godsdienstige reëls (veral vanuit die tipiese Judaïstiese Joodse kringe en hulle aanhangers wat ons

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!