01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n Mens kan in so ‘n situasie voel alles is teen jou! Maar die Here wil hulle help raaksien dat alles

eintlik “vir hulle is”. Ons is immers in Jesus reeds oorwinnaars omdat niks ons van Sy liefde kan skei

nie (Rom. 8:35-39). Hy ken ons swaarkry, en neem soms, hoe onverstaanbaar dit ookal mag wees,

nie altyd alles onmiddellik weg nie.

Dit is hier waar die sogenaamde “voorspoedsteologie” sneuwel! Want dit gaan eenvoudig nie altyd

net goed met gelowiges nie!

Om vrede te kry midde al die swaar het ons God se ewigheidsperspektief nodig! Rykdom en

welvaart kan soms vir ons so belangrik word, dat ons nie meer met God se oë na ons lewe en die

dinge om ons kan kyk nie. En dan het ons ‘n woord van God nodig om weer vrede te kry midde die

praktiese omstandighede, en om te weet dat ons werklik in die Here “ryk” is (vgl. 2 Kor. 6:10 se

mense wat niks het nie, maar tog alles besit!)

Dan hoor ons Jesus sê dat dié wat selfs tot die dood getrou sal bly, sal die oorwinnaarskroon of die

“lewe as kroon” ontvang (vgl. v. 10). Hulle sal soveel vreugde en genoegdoening ervaar soos die

atleet wat vir ‘n wedloop hard geoefen het en alles gegee het, wat dan met ‘n goue medalje op die

wennerspodium sal staan aan die einde.

Hoe weet ons dit gaan gebeur? Omdat die Een wat die goue medalje aan jou oorhandig, die Een is

wat na drie dae in die graf lewend uit die dood opgestaan het! Hy is die Een wat ek en jy dien en

liefhet. En vir wie ons bereid is om selfs ons lewe te gee as dit dan moet!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!