01.05.2013 Views

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

OPENBARING Die storie agter die storie van die boek ... - Nuwe Wyn

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sien Hom ook raak as die Een wat met sy regterhand aan jou vat en vir jou sê: "Moenie bang wees

nie, dit is Ek ..." (Op. 1:17).

Ongeag wat jou omstandighede is. Ongeag wat jy moet deurgaan of moet ly omdat jy Hom ken en

Hom onverskrokke volg.

Dit gee jou krag om aan te gaan. Om in geloof te volhard. Om met niks minder tevrede te wees as

dit wat Hy vir jou belowe het nie.

So begin die profetiese woorde van die boek Openbaring.

So begin Johannes van Openbaring 1, vers 4 af aan die gelowiges, die ekklesia van Jesus, die

werklikheid en implikasies teken van die Heer- en Koningskap van Jesus in die wêreldwye ekklesia.

Die manier hoe hy dit prakties doen is aangrypend. Hy gebruik sewe werklike gemeentes in Klein-

Asië as prototipes en voorbeelde van die groei- en heiligmakingsfases waardeur die kerk van die

Here Jesus deur al die eeue sal gaan op pad na die einde toe. Tot wanneer Jesus finaal kom.

Daarom kan ons so maklik identifiseer met elkeen van hierdie gemeentes en waarmee hulle

geworstel het, maar ook met hulle geestelike oorwinnings langs die geloofspad wat hulle gestap het.

Maar volgende keer gesels ek verder hieroor.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!