01.05.2013 Views

SOSIALE WETENSKAPPE EKSTERNE ASSESSERING Graad 9 ...

SOSIALE WETENSKAPPE EKSTERNE ASSESSERING Graad 9 ...

SOSIALE WETENSKAPPE EKSTERNE ASSESSERING Graad 9 ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Punte: 80

Aantal bladsye: 7

SOSIALE WETENSKAPPE

EKSTERNE ASSESSERING

Graad 9

2009

NASIENRIGLYNE

SOSIALE WETENSKPPE GRAAD 9 EKSTERNE ASSESSERING 2009: NASIENRIGLYNE

VRAAG 1

1.1 A – ’n nedersetting genaamd Stokkiesdraai a (1)

2

B- ’n plaasopstal of gebou in die middel van ’n vrugteplaas a (1)

C- ’n dam a (1)

1.2 1420 meter. a (1) (Enige antwoord tussen 1420 en 1440 meter).

1.3 E – Ontspanningsterrein a (1)

1.4 F het ’n hoër bevolkingsdigtheid a / Huise in die omgewing van F is

kleiner en nader aan mekaar as by I. By F is daar veel meer huise op

’n klein stukkie grond in vergelyking met I. a (1)

1.5 G – Oopmyn a (1)/ H - diggings. a (1)

1.6 P-Q is ’n vallei. aa (2)

1.7 Gradiënt is 1: 30. Neem kennis: die berekeninge word gebruik om die

antwoord te illustreer

VI

Gradiënt: 1: 30 aa (2) G=

HE

VT=40 m [1410-1370]

HE= 1200 meter. [12cm x 30 000/ (skaal)/100]

G= 40/1200

1.8 14/ 4 / 1977/ 14 April 1977 a (1)

1.9 Die heersende winde is NW en SW a / noordwes en suidwes a (1)

1.10 Wes van Diepsloot a (1)

1.11 130 0 (1) a

1.12 Mielies. (1) a

1.13 Die gekarteerde gebied is in die Gauteng-provinsie, wat ’n

somerreënvalgebied is, geleë a (1) Mielies word in

somerreënvalgebiede soos Gauteng verbou. a (1))/ Koring word meer

algemeen in winterreënvalgebiede verbou. (Enige antwoord met die

strekking. Ken 2 punte vir ’n volledige beskrywing toe).

1.14 ’n gholfbaan. a (1) / die straatpatroon is reëlmatig beplan.

[Subtotaal: 20]

SOSIALE WENTENSKAPPE GRAAD 9 EKSTERNE ASSESSERING 2009: NASIENRIGLYN

VRAAG 2

2.1 Afval/ rommel/ grondbesoedeling a (1)

2.2 Rommelstrooiing/ storting van soliede afval in oop ruimtes. a a (2)

2.3.1 Lewe in ’n onaangename omgewing/ slegte reuke/ afval sal insekte,

rotte, wat tot siektes aanleiding kan gee, lok/ lae lewensgehalte. a (1)

2.3.2 Omgewingsverval/ sommige van die afval bv. blikkies, plastiese

houers, ens. Is nie biologies-afbreekbaar nie.a (1)

2.4.1 Hersirkulering dui op die hergebruik van materiaal wat reeds gebruik

was sodat dit weer gebruik kan word. a a (2)

2.4.2 a) groente afval – kompos vir tuine, a (1)

b) blikkies – hersirkuleer (behandel) gebruik weer as blikkies, a (1)

c) glas – word behandel en weer gebruik. a (1)

2.5 Armoedea (2)

2.6 Kommersiële boerdery. Oeste (spinasie) word verkoop (aan Pick ‘n

Pay) om wins te maak. a (1)

2.7 Die inwoners van Diepsloot het werk en kan hul families versorg met

die geld wat hul verdien a a (2) / die koste verbonde aan die

besproeiingstelsel is laag/ bekostigbaar.

2.8 Doelwit 1 Beëindig uiterste armoede en hongersnood a (1)

Doelwit 7 Moedig vennootskappe tussen die regering, besighede

en ander organisasies aan om saam te werk om te

ontwikkel. a (1)

2.9 100 besproeiingstelsels aa (2)

[subtotaal: 20]

SOSIALE WENTENSKAPPE GRAAD 9 EKSTERNE ASSESSERING 2009: NASIENRIGLYN 3

VRAAG 3

3.1.1 Politieke regte – mense het die reg om aan die regering van hul land

4

deel te neem. a (1)

3.1.2 Sosiale regte – volwasse mans en vroue het die reg om te trou. Mans

en vroue het aanspraak op gelyke regte binne die huwelik/ Alle mense

het die reg om vrylik binne hul eie land te beweeg a(1)

3.1.3 Ekonomiese regte – Alle mense het die reg om eiendom te besit/ alle

mense het die reg om te werk en gelyke betaling vir gelyke werk te

ontvang. a (1)

3.1.4 Wettiese regte – Alle mense is voor die reg gelyk/ Alle menslike

wesens, ongeag ras, kleur, geslag of geloof, is vry gebore en het

dieselfde regte. a(1)

3.2 Ja. (1) a Kwessies, soos vryheid van marteling, wat deur die

Universele Verklaring van Menseregte aangespreek word het die lewens

van baie mense in verskillende kulture en lande oor die wêreld

beïnvloed/ Dit vorm die basis vir Internasionale Menseregte. a (1)

3.3 Ban Ki –Moon a (1)

3.4 Geen mens mag sonder ’n verhoor aangehou of in ’n tronk opgesluit

word nie. a (1)

Wette is billik en regverdig en almal is voor die wet gelyk. a (1)

Daar is vryheid van geloof en vryheid van spraak. a (1)

Mense het die reg om teen die regering te betoog. a (1)

Die regering word deur volwasse burgers verkies. a (1)

3.5.1 ’n Vlugteling is ’n persoon wat gedwing word om uit sy/ haar eie land te

vlug omdat hy/ sy vir sy/ haar lewe vrees. aa (2)

3.5.2 Om aan te toon dat vlugtelinge belangrike mense in die gemeenskap

kan wees.Alhoewel Einstein ’n vlugteling was, het hy ’n buitengewone

bydrae in die gemeenskap gelewer/ gemeenskappe se kulturele en

intellektuele ontwikkeling. aa (2)

3.5.3 Ja a (1) – Einstein is ’n wêreldberoemde wetenskaplike wie se

teorieë vandag nog gebruik word. OF,

SOSIALE WENTENSKAPPE GRAAD 9 EKSTERNE ASSESSERING 2009: NASIENRIGLYN

Nee – die boodskap sê niks oor die wrewel teen vreemdelinge nie/ nie

almal weet wie Einstein was nie. a (1) (Enige soortgelyke

antwoord)

3.5.4 Xenofobie is ’n misdaad/ Stop die haat/ Vreemdelinge is ook mense

a a (2) (Enige soortgelyke antwoord).

VRAAG 4

4.1 ’n Tydlyn van datum en gebeure in bron 4A

Datums Gebeure

[subtotaal: 20]

1650 Hollandse setlaars kom in Suid-Afrika

aan. a

1902 Brittanje neem beheer in Suid-Afrika

oor/ Brittanje verslaan Hollandse

setlaars en Zoeloes. a

1910 Suid-Afrika word ’n Britse kolonie. a

1948 Die Nasionale Party word deur blanke

kiesers ingestem. a

SOSIALE WENTENSKAPPE GRAAD 9 EKSTERNE ASSESSERING 2009: NASIENRIGLYN 5

(4)

4.2 ’n Rubriek vir die assessering van die opstel:

Assesserings-

6

kriteria

Inhoud (4)

Ontwikkeling

van idees (4)

Organisasie (4)

4 3 2 1

Respons op

die vraag is

goed

omskryf;

opinies word

goed deur

feite

ondersteun.

Voorbeelde

en detail

word

uitstekend

aangewend

om idees en

opinies te

ondersoek en

te ontwikkel.

Baie logies

georganiseer;

bevat

inleiding,

ontwikkeling

van

hoofidees of

idees en ’n

slot.

Taalgebruik (4) Spelling en

punktuasie is

foutloos.

Respons op die

vraag is redelik

goed omskryf;

meerderheid

opinies word

deur feite

ondersteun.

Steun goed op

voorbeelde en

detail om idees

en opinies te

illustreer en te

ontwikkel.

Bevat inleiding,

’n mate van

ontwikkeling van

idees en ’n slot.

Enkele of geen

spelfoute;

enkele

punktuasiefoute.

Respons spreek

sekere aspekte

van die

onderwerp

bevredigend

aan; opinies

word soms op

vals inligting

gebaseer.

Onvolledige

ontwikkeling van

idees; detail en

voorbeelde is

nie altyd

relevant nie.

Onderwerpe en

idees word

onlogies

bespreek;

duidelikomskryfde

inleiding en slot

ontbreek.

Verskeie spel-

en

punktuasiefoute

SOSIALE WENTENSKAPPE GRAAD 9 EKSTERNE ASSESSERING 2009: NASIENRIGLYN

Respons op vrae

bestaan uit

ongegronde

opinies wat

minimaal met die

onderwerp

verband hou.

Idees word nie

duidelik gestel of

goed ontwikkel

nie

Die opstel is

ongestruktureerd.

Veelvuldige spel-

en

punktuasiefoute.

(16)

[subtotaal: 20]

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!