Laai af - Ngnelspruitsuid.co.za

Laai af - Ngnelspruitsuid.co.za Laai af - Ngnelspruitsuid.co.za

ngnelspruitsuid.co.za
from ngnelspruitsuid.co.za More from this publisher
01.05.2013 Views

Musiek is die taal wat almal verstaan – ook in die kerk! Reg deur die Bybel is musiek en sang deel van die aanbidding van God – daarom is dit ook vir ons hier by NGSuid baie belangrik! Hier wil ons “Sing tot eer van die Here omdat Hy hoog verhewe is” (Eks 15:21). Musiek en sang is gawes wat Hy aan ons gegee het om Hom mee te dien! Die kontakpersone is: Die musiekbediening is ‘n dinamiese proses waar musiek en liedere deel van mense word en mense deel van mekaar word. Die gemeente is tans op ‘n bestendige pad van verantwoordelike vernuwing. Dit is die taak van die musiekspan om die gemeente te help om te kan “Sing tot eer van die Here!”. Frans Buys: Sel - 0828986527 Mans, Dames & Jongmense: As jy die Here wil dien met jou sang, nooi ons jou hartlik uit om deel te wees van die voorsangers. Indien jy ‘n instrument kan bespeel: Kom! Laat ons die Here dien met al ons instrumente! Marianna Strydom: Sel - 0829251182 14

Doel van die bediening: Om gebed meer prominensie te gee binne die gemeente en ook ʼn diens beskikbaar te stel waar mense kan aanmeld vir voorbidding. Waarby kan jy betrokke raak: Gebedsketting: Gee vir ons jou selnommer en ons maak jou deel van die gebedsketting. Van tyd tot tyd kan jy ʼn sms ontvang om spesifieke voorbidding te doen vir persone. Gebedsbulletin: Ons wil graag op kwartaallikse basis ʼn nuusbrief in die gemeente uitgee. Die doel van die nuusbrief is om gemeentelede toe te rus binne verskeie aspekte van gebed. Gebedspan: Ons het ʼn gebedspan wat voor die erediens bymekaar kom en dan is daar ook wat na afloop van die erediens beskikbaar is om vir mense te bid. Indien jy hierby betrokke wil raak kontak asb vir Minette Scheepers (Sel: 07825504190). 15

Doel van die bediening: Om gebed meer prominensie te gee

binne die gemeente en ook ʼn diens beskikbaar te stel waar

mense kan aanmeld vir voorbidding.

Waarby kan jy betrokke raak:

Gebedsketting: Gee vir ons jou selnommer en ons maak jou

deel van die gebedsketting. Van tyd tot tyd kan jy ʼn sms

ontvang om spesifieke voorbidding te doen vir persone.

Gebedsbulletin: Ons wil graag op kwartaallikse basis ʼn

nuusbrief in die gemeente uitgee. Die doel van die nuusbrief

is om gemeentelede toe te rus binne

verskeie aspekte van gebed.

Gebedspan: Ons het ʼn gebedspan wat

voor die erediens bymekaar kom en dan

is daar ook wat na afloop van die

erediens beskikbaar is om vir mense te

bid.

Indien jy hierby betrokke wil raak

kontak asb vir Minette Scheepers (Sel: 07825504190).

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!