01.05.2013 Views

innoveer landbou Jaarverslag 2012 - gwk

innoveer landbou Jaarverslag 2012 - gwk

innoveer landbou Jaarverslag 2012 - gwk

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

52 53 53

Aantekeninge tot verkorte finansiële state (vervolg)

5. Lenings aan (vanaf) aandeelhouer

innoveer landbou

Groep Maatskappy

Syfers In Rand 2012 2011 2012 2011

Aandeelhouers - Kortings (508 777 313) (424 244 920) (508 777 313) (424 244 920)

Aandeelhouerslenings is ondergeskik gestel tot die Landbank-fasiliteite.

5.1

5.1.1

5.1.2

5.1.3

5.1.4

5.1.5

5.1.6

5.1.7

Die belange van aandeelhouers en gewese aandeelhouers in die aandeelhouerslenings word aan hulle in die volgende

omstandighede en onderworpe aan die bepalings en voorwaardes soos vervolgens uiteengesit, uitbetaal onderworpe

aan die goedkeuring deur die Direksie.

Oorspronklike aandeelhouerslenings

Dit is daardie aandeelhouerslenings wat ontstaan by die totstandkoming van die maatskappy, of as gevolg van die omskepping

van ‘n koöperasie in die maatskappy, of as gevolg van die verkoop van bates van ‘n koöperasie as ‘n lopende saak aan die

maatskappy;

Wanneer ‘n aandeelhouer die ouderdom van 65 (vyf en sestig) jaar of meer bereik, word sy lenings op aansoek aan

hom uitbetaal, op die voorwaarde dat boerdery gestaak is na oordeel van die Raad;

Wanneer die lenings, in paragraaf 5.1.2 omskryf, vir ‘n minimum termyn van 15 (vyftien) jaar in aandeelhouerslenings

is, sal dit aan die begin van die volgende jaar aan die betrokke aandeelhouer uitbetaal word, op die diskresie van die

Direksie. Hierdie lenings kan wel ten volle afgelos word indien die gelykbreekpunt ten opsigte van hierdie lenings

reeds bereik is;

By die afsterwe van ‘n aandeelhouer of gewese aandeelhouer word die belang van die oorledene wat tot sy krediet in

die oorspronklike lenings staan, aan sy boedel uitbetaal;

Wanneer aandeelhouding in die maatskappy op enige ander wyse beëindig word, sal geen uitbetaling geskied voordat

die belang in die fonds nie vir ‘n minimum termyn van 15 (vyftien) jaar in die fonds is nie, tensy die raad ‘n betaling

voor die verstryking van die jaar magtig, in welke geval uitbetalings teen ‘n verdiskonteerde waarde kan geskied.

Wanneer ‘n regspersoon, wat ‘n aandeelhouer van hierdie maatskappy is, se begunstigde of aandeelhouer:

te

sterwe

te sterwe

kom,

kom,

of

boerdery

of boerdery

gestaak

gestaak

het en

het

opgehou

en opgehou

het om

het

aandeelhouer

om aandeelhouer

van sodanige

van sodanige

regspersoon

regspersoon

te wees,

te wees,

of

die

of

ouderdom

die ouderdom

van 65

van

(vyf-en-sestig)

65 (vyf-en-sestig)

jaar bereik

jaar bereik

het en

het

die

en

boerdery

die boerdery

gestaak

gestaak

het na

het

oordeel

na oordeel

van die

van

raad

die raad

en nie

en

meer

nie

‘n

meer

aandeelhouer

‘n aandeelhouer

of begunstigde

of begunstigde

van genoemde

van genoemde

regspersoon

regspersoon

is nie, word

is nie,

sodanige

word sodanige

aandeelhouer

aandeelhouer

of begunstigde

of

van die

begunstigde

regspersoon

van

se

die

proporsionele

regspersoon se

belang

proporsionele

in die oorspronklike

belang in die

lenings

oorspronklike

deur die regspersoon

lenings deur

in

die

die

regspersoon

maatskappy

in die

gehou

maatskappy

op aansoek

gehou

van hom

op aansoek

of sy eksekuteur

van hom

uitbetaal;

of sy eksekuteur

met dien

uitbetaal;

verstande

met

dat

dien

(behalwe

verstande

by afsterwe

dat (behalwe

van ‘n

by afsterwe

aandeelhouer)

van ‘n aandeelhouer)

geen uitbetaling

geen

sal

uitbetaling

geskied

sal

voor

geskied

die belang

voor

in

die

die

belang

fonds

in

nie

die

vir

fonds

‘n minimum

nie vir ‘n

van

minimum

15 (vyftien)

van 15

jaar

(vyftien)

in die

fonds

jaar

is nie,

in die

tensy

fonds

die

is

raad

nie, tensy

‘n betaling

die raad

voor

‘n

die

betaling

verstryking

voor die

van

verstryking

die jaar uitdruklik

van die

magtig,

jaar uitdruklik

in welke

magtig,

geval uitbetaling

in welke geval

teen

uitbetaling

‘n verdiskonteerde

teen ‘n verdiskonteerde

waarde kan geskied;

waarde kan geskied;

Geen uitbetaling in terme van paragraaf 5.1.6 sal gemaak word nie alvorens die aandeelhouer of sy eksekuteur

nie dokumentêre bewys van sodanige regspersoon se belang in die aandeelhouerslenings lewer en die skriftelike

toestemming van die ander aandeelhouers of begunstigdes van sodanige regspersoon aan die Direksie voorlê nie.

New shareholders loans

5.1.8

Ten aansien van enige aandeelhouerslenings wat tot die krediet van enige aandeelhouers van die maatskappy staan,

en wat sedert 1 Januarie 1998 ten gunste van aandeelhouers gekrediteer word (“die nuwe lenings”); sal sodanige

nuwe lenings ‘n aflossingstermyn van 15 (vyftien) jaar hê, tensy die Direksie ‘n uitbetaling voor die verstryking van

sodanige 15 (vyftien) jaar termyn magtig, in welke geval dit teen ‘n verdiskonteerde waarde afgelos kan word. Die

voorwaardes soos uiteengesit in 5.1.1 tot 5.1.7 is steeds van toepassing,

Aantekeninge tot verkorte finansiële state (vervolg)

5. Lenings aan (vanaf) aandeelhouer (vervolg)

Aandeelhouerslenings: Produsenteleweringsheffings

5.2.1

5.2.2

Produsenteleweringsheffings is in die huidige finansiële jaar terugbetaal.

Dit is fondse wat jaarliks van aandeelhouers ingevorder was, proporsioneel tot hulle graanlewerings aan die

maatskappy. Die fondse in ‘n jaar gevorder, is terugbetaalbaar na 7 (sewe) jaar (behalwe in geval van dood of

uittrede) mits die maatskappy finansieël daartoe in staat is.

Die rentekoers tot ‘n maksimum van nie hoër as 1.5% bo die heersende Landbank-koers op korttermynlenings word jaarliks

deur die Direksie bepaal. Vir die vorige jaar is rente teen 1% laer as die heersende Landbank koers betaal en het in die 2011

jaar prima minus 2% vir die jaar beloop. Die lenings mag aangewend word ter delging van ‘n aandeelhouer se skuld by dood,

uittrede of uitsetting.

6. Biologiese bates

Groep 2012 2011

Koste/

waardasie

Opgehoopte

depresiasie

Drawaarde

Koste/

waardasie

Opgehoopte

depresiasie

Drawaarde

Mielies 9 875 429 - 9 875 429 - - -

Sonneblom 3 120 000 - 3 120 000 - - -

Totaal 12 995 429 - 12 995 429 - - -

Rekonsiliasie van biologiese bates - Groep - 2011

Openingsaldo Aankope Totaal

Mielies - 9 875 429 9 875 429

Sonneblomme - 3 120 000 3 120 000

7. Voorraad

Grondstowwe, komponente

Onvoltooide werk

Afgewerkte goedere

Handelsvoorraad

Produksievoorraad

Verbruiksvoorraad

Landbouprodukte

- 12 995 429 12 995 429

Groep Maatskappy

Syfers In Rand 2012 2011 2012 2011

4 604 356 6 566 269 - -

129 985 535 74 190 743 - -

3 718 359 2 338 736 - -

98 244 635 78 367 852 85 251 620 72 594 245

4 517 827 4 336 085 - -

2 960 784 5 090 632 2 960 784 5 090 632

364 877 500 236 874 108 349 127 968 209 300 632

608 908 996 407 764 425 437 340 372 286 985 509

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!