innoveer landbou Jaarverslag 2012 - gwk

innoveer landbou Jaarverslag 2012 - gwk innoveer landbou Jaarverslag 2012 - gwk

01.05.2013 Views

10 11 11 Korporatiewe beheer Die Direksie verskaf effektiewe leierskap gebaseer op GWK se waardesisteem. Dit is `n fundamentele beginsel van GWK om `n volhoubare besigheid te bou met inagneming van ekonomiese beginsels sowel as die belange van die gemeenskappe waarbinne dit funksioneer. As besigheid in produsente se besit, tree GWK as verlengstuk van produsente se besighede op om volhoubare welvaart te skep vir deelnemende aandeelhouers en belanghebbers. GWK beywer hom om generasies van suksesvolle produsente deel van landbou te hou. GWK Waardesisteem Korporatiewe beheer is gesetel in GWK se waardesisteem, wat die volgende behels: • Kliëntgerigtheid • Spanfokus • Integriteit • Menswaardigheid • Openlikheid • Voortreflikheid • Mede-eienaarskap • Sosiale verantwoordelikheid Raad van Direkteure GWK beskik oor `n Raad van Direkteure met 13 onafhanklike, nie-uitvoerende direkteure en twee uitvoerende direkteure. Altesaam 12 direkteure word deur aandeelhouers in streeksverband benoem en op die Algemene Jaarvergadering verkies. Die Direksie funksioneer in terme van `n formele direkteursbeleid wat die waardes van die maatskappy weerspieël en die raamwerk waarbinne GWK se Direksie funksioneer, uiteensit. `n Matriks bestaan in terme waarvan sekere bevoegdhede en magte deur die Direksie aan Bestuur gedelegeer is. Wesenlike bevoegdhede is gereserveer vir besluitneming deur die Raad van Direkteure. Dit is die verantwoordelikheid van die Uitvoerende Direkteure om die besluite van die Raad van Direkteure te implementeer. Die Raad van Direkteure is in effektiewe beheer van die maatskappy en sy Bestuur en is betrokke by alle besluite wat wesenlik is vir die maatskappy ten einde die volhoubaarheid daarvan te verseker. Divisie-direksies bestaan vir elke operasionele divisie in GWK en dit stel die Direksie in staat om groter gespesialiseerde kundigheid in `n gediversifiseerde maatskappy te vestig. innoveer landbou Direksie Portefeuljes Frank Lawrence* Frans Lubbe* Hennie Coetzee* Wynand Human* Johan Jacobs* Klasie Jacobs* Johann Klopper# GWK Direksie V§ O§ X X§ X§ Vβ Xα X X X X © X X X Xβ X X X Uitvoerende Komitee V§ X X§ Vβ X X Ouditkomitee X V Xβ X X§ Risikokomitee X V Xβ X X§ Vergoedingskomitee V§ X X Vβ X§ X Sosiale en Etiekkomitee V X X Vβ X X GWK Handelsdivisie Direksie GWK Veilings & Vleisdivisie Direksie Tertius Marais* Willem Mülke* Orffer Müller* Rehann Nolte# X§ Xα X © X X Xβ V X X§ Xα X © X X Xβ V X GWK Graandivisie Direksie X X§ Xα X X X © V GWK Spesialisproduktedivisie Direksie GWK Industrieë Divisie Direksie X X§ Xα X X X © V X X Xβ Xα X X © X V X Aartappel Advieskomitee X X X§ Xβ V X X Grondbone Advieskomitee X X X§ Xβ V X X Wyn Advieskomitee X X X§ Xβ V X X Katoen Advieskomitee X X X§ V X X Veeprodusente vergadering Besproeiingsprodusentevergadering * # © α β § V O X X X X X§ X§ Xβ Xα X X X X © X X X Xβ X X X X X X X§ X§ Xβ Xα X X X X © X X X Xβ X X X SEB-komitee X X Xβ Xα X © X X V Onafhanklik, nie-uitvoerend Uitvoerend Tot 01 September 2012 Vanaf 01 September 2012 Tot 09 November 2011 Vanaf 09 November 2011 Voorsitter Onder-voorsitter Lid Eric Ramongalo* Piet Roux* Ronnie Stadhouer* Gerhard Stander* Johan van Dyk# Koos van der Ryst * Frans Wiid*

10 11 11

Korporatiewe beheer

Die Direksie verskaf effektiewe leierskap gebaseer op GWK se waardesisteem. Dit is `n fundamentele beginsel van GWK om `n

volhoubare besigheid te bou met inagneming van ekonomiese beginsels sowel as die belange van die gemeenskappe waarbinne dit

funksioneer.

As besigheid in produsente se besit, tree GWK as verlengstuk van produsente se besighede op om volhoubare welvaart te skep vir

deelnemende aandeelhouers en belanghebbers. GWK beywer hom om generasies van suksesvolle produsente deel van landbou te

hou.

GWK Waardesisteem

Korporatiewe beheer is gesetel in GWK se waardesisteem, wat die volgende behels:

• Kliëntgerigtheid

• Spanfokus

• Integriteit

• Menswaardigheid

• Openlikheid

• Voortreflikheid

• Mede-eienaarskap

• Sosiale verantwoordelikheid

Raad van Direkteure

GWK beskik oor `n Raad van Direkteure met 13 onafhanklike, nie-uitvoerende direkteure en twee uitvoerende direkteure. Altesaam

12 direkteure word deur aandeelhouers in streeksverband benoem en op die Algemene Jaarvergadering verkies.

Die Direksie funksioneer in terme van `n formele direkteursbeleid wat die waardes van die maatskappy weerspieël en die raamwerk

waarbinne GWK se Direksie funksioneer, uiteensit.

`n Matriks bestaan in terme waarvan sekere bevoegdhede en magte deur die Direksie aan Bestuur gedelegeer is. Wesenlike

bevoegdhede is gereserveer vir besluitneming deur die Raad van Direkteure. Dit is die verantwoordelikheid van die Uitvoerende

Direkteure om die besluite van die Raad van Direkteure te implementeer.

Die Raad van Direkteure is in effektiewe beheer van die maatskappy en sy Bestuur en is betrokke by alle besluite wat wesenlik is vir

die maatskappy ten einde die volhoubaarheid daarvan te verseker.

Divisie-direksies bestaan vir elke operasionele divisie in GWK en dit stel die Direksie in staat om groter gespesialiseerde kundigheid

in `n gediversifiseerde maatskappy te vestig.

innoveer landbou

Direksie

Portefeuljes

Frank Lawrence*

Frans Lubbe*

Hennie Coetzee*

Wynand Human*

Johan Jacobs*

Klasie Jacobs*

Johann Klopper#

GWK Direksie V§ O§ X X§ X§ Vβ Xα X X X X © X X X Xβ X X X

Uitvoerende Komitee V§ X X§ Vβ X X

Ouditkomitee X V Xβ X X§

Risikokomitee X V Xβ X X§

Vergoedingskomitee V§ X X Vβ X§ X

Sosiale en Etiekkomitee V X X Vβ X X

GWK Handelsdivisie

Direksie

GWK Veilings &

Vleisdivisie Direksie

Tertius Marais*

Willem Mülke*

Orffer Müller*

Rehann Nolte#

X§ Xα X © X X Xβ V X

X§ Xα X © X X Xβ V X

GWK Graandivisie Direksie X X§ Xα X X X © V

GWK Spesialisproduktedivisie

Direksie

GWK Industrieë Divisie

Direksie

X X§ Xα X X X © V

X X Xβ Xα X X © X V X

Aartappel Advieskomitee X X X§ Xβ V X X

Grondbone Advieskomitee X X X§ Xβ V X X

Wyn Advieskomitee X X X§ Xβ V X X

Katoen Advieskomitee X X X§ V X X

Veeprodusente

vergadering

Besproeiingsprodusentevergadering

α

β

V

O

X

X X X X§ X§ Xβ Xα X X X X © X X X Xβ X X X

X X X X§ X§ Xβ Xα X X X X © X X X Xβ X X X

SEB-komitee X X Xβ Xα X © X X V

Onafhanklik, nie-uitvoerend

Uitvoerend

Tot 01 September 2012

Vanaf 01 September 2012

Tot 09 November 2011

Vanaf 09 November 2011

Voorsitter

Onder-voorsitter

Lid

Eric Ramongalo*

Piet Roux*

Ronnie Stadhouer*

Gerhard Stander*

Johan van Dyk#

Koos van der Ryst *

Frans Wiid*

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!