Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai - LitNet
A. Higgo, A. Kruger, N. Olivier en G. Viljoen (2011-finalejaarstudente, Departement Arbeidsterapie, Universiteit van die Vrystaat) ’n Multiperspektiefbenadering tot die ontwerp van ’n Afrikaanse taakgebaseerde sillabus op universiteitsvlak – Elbie Adendorff: Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850 – Archie L. Dick: Departement van Inligtingkunde, Universiteit van Pretoria Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed – Estelle Roodt en Abraham P. Greeff: Departement Sielkunde, Universiteit van Stellenbosch Integrasie van artikulatoriese en akoestiese eienskappe van vokale: ’n beskrywingsraamwerk – Daan Wissing: Senior Navorser, Sentrum vir Tekstegnologie, Noordwes-Universiteit Taferele, tableaux vivants, tablo’s en die vroeë Afrikaanse drama (1850–1950) – Marisa Keuris: Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, Unisa 613 653 686 701 744
LitNet Akademies Jaargang 9 (2), April 2012 Enumerasie van self-ortonogale Latynse vierkante met simmetriese ortogonale maats A.P. Burger, M.P. Kidd en J.H. van Vuuren A.P. Burger, M.P. Kidd en J.H. van Vuuren: Departement Logistiek, Universiteit Stellenbosch Opsomming In hierdie artikel enumereer ons verskeie ekwivalensieklasse van self-ortogonale Latynse vierkante met simmetriese, ortogonale maats (SOLVSOMs), ’n probleem wat nog nie in die literatuur oor kombinatoriese ontwerpe aangespreek is nie. In die besonder bepaal ons die getal (ry, kolom)-paratoopklasse van SOLVSOMs van orde n 10 deur inligting in bestaande, uitputtende databasisse van self-ortogonale Latynse vierkante en simmetriese Latynse vierkante met behulp van ’n boomsoektog met terugkering (Eng: backtracking) te kombineer. Ons bepaal ook die getal verskillende SOLVSOMs, SOLVSOMs in standaardvorm en transponentisomorfismeklasse van SOLVSOMs van ordes n 10 deur gebruikmaking van standaard tegnieke uit abstrakte algebra. In die proses beantwoord ons ’n 34 jaar-oue oop bestaansvraag oor SOLVSOMs van orde 10 deur aan te toon dat geen so ’n ontwerp bestaan nie. Aangesien ’n SOLVSOM van orde n in standaardvorm ekwivalent is aan ’n spelskedule vir ’n gadevermydende gemengde-dubbels rondomtalie-tennistoernooi vir n getroude pare, dui hierdie resultaat daarop dat geen so ’n toernooi vir 10 getroude pare geskeduleer kan word nie. Trefwoorde: Latynse vierkant, self-ortogonale Latynse vierkant, simmetriese Latynse vierkant, SOLVSOM, enumerasie. Abstract Enumeration of self-orthogonal Latin squares with symmetric orthogonal mates A Latin square of order n is an n × n array containing each symbol from a set of n distinct symbols exactly once in every row and every column. We denote the entry in row i and column j of a Latin square L by L(i, j) and take the n symbols from the set Zn = {0,...,n − 1}. The index sets for the rows and columns of a Latin square are also taken as Zn. A Latin square is said to be unipotent if all the entries on its main diagonal are a single symbol from Zn, idempotent if the entries on its main diagonal are all the symbols of Zn in natural order, and reduced if both its first row and first column contain the symbols of Zn in natural order. 1
- Page 1 and 2: LitNet Akademies Augustus 2012: jaa
- Page 3 and 4: Adviesraadslede van LitNet Akademie
- Page 5 and 6: Inhoudsopgawe Afdeling: Natuurweten
- Page 7: Die impak van revisie op vertaalde
- Page 11 and 12: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 13 and 14: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 15 and 16: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 17 and 18: en die SOLVSOM S2 = (L2,S2), met L2
- Page 19 and 20: Vlak 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0
- Page 21 and 22: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 23 and 24: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 25 and 26: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 27 and 28: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 29 and 30: Aanhangsel LitNet Akademies Jaargan
- Page 31 and 32: LitNet Akademies Jaargang 9 (2), Ap
- Page 33 and 34: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 35 and 36: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 37 and 38: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 39 and 40: Figuur 2. Borrelbemiddelde elektros
- Page 41 and 42: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 43 and 44: 3. Resultate en bespreking LitNet A
- Page 45 and 46: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 47 and 48: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 49 and 50: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 51 and 52: Abstract Epigenetics: The link betw
- Page 53 and 54: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 55 and 56: LitNet Akademies Jaargang 9(2), Aug
- Page 57 and 58: 2. Tipes epigenetiese modifikasies
A. Higgo, A. Kruger, N. Olivier en G. Viljoen (2011-finalejaarstudente,

Departement Arbeidsterapie, Universiteit van die Vrystaat)

’n Multiperspektiefbenadering tot die ontwerp van ’n Afrikaanse

taakgebaseerde sillabus op universiteitsvlak – Elbie Adendorff:

Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch

Gewone lesers aan die Kaap, c. 1680 tot 1850 – Archie L. Dick:

Departement van Inligtingkunde, Universiteit van Pretoria

Ma’s se persepsies van hoe afknouery gesinne beïnvloed – Estelle

Roodt en Abraham P. Greeff: Departement Sielkunde, Universiteit van

Stellenbosch

Integrasie van artikulatoriese en akoestiese eienskappe van vokale: ’n

beskrywingsraamwerk – Daan Wissing: Senior Navorser, Sentrum vir

Tekstegnologie, Noordwes-Universiteit

Taferele, tableaux vivants, tablo’s en die vroeë Afrikaanse drama

(1850–1950) – Marisa Keuris: Departement Afrikaans en Algemene

Literatuurwetenskap, Unisa

613

653

686

701

744